Somerset-Wes Akkommodasie by Silver Forest Boutique Lodge and Spa | LekkeSlaap
+73
+73

Silver Forest Boutique Lodge and Spa

Lodge
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Parel Vallei en Silverboom Kloof, Spanish Farm, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14

Beskrywing

Silver Forest Boutique Lodge and Spa is in Somerset-Wes geleë en bied verskeie ervaringe op een perseel. Daar is 'n luukse dag-spa, 'n restaurant, wynkroeg en 'n kookskool alles bymekaar.

Silver Forest Boutique Lodge and Spa bied verblyf in 10 kamers wat in totaal slaapplek vir 20 gaste het. Elke kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, 'n TV met DStv, WiFi en 'n Nespresso-koffiemasjien. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n privaat sonstoep en stoele. Gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, Jacuzzi, en verskeie spa-behandelings in.

Doendinge in die omgewing sluit visvang, wynproe, bergfietsry en swem in.

Die Vergelegen- en Lourensford-wynlandgoed, asook die Erinvale Gholflandgoed is slegs 3,5 km weg. Die Kaapstad Internasionale Lughawe is slegs 26 km weg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hoek van Parel Vallei en Silverboom Kloof, Spanish Farm, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Parel Vallei en Silverboom Kloof, Spanish Farm, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2MmFlMjhkLTEzOGQtNGU2Ny1hNGFlLTVjMjY4ZjY1NTcyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (plek vir 2) Cnr Parel Vallei and Silverboom Kloof Spanish Farm 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -34.055657402183 18.859361466132
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za