Heatherlands Akkommodasie by Silver Guest Apartment | LekkeSlaap
+12
+12

Silver Guest Apartment

Selfsorg
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 13:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Cedar-laan 6, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Silver Guest Apartment is 'n selfsorg-suite op die eienaar se perseel in George. Dis die ideale basis vanwaar dié deel van die Tuinroete verken kan word.

Die woonstel het 'n privaat ingang en is op die boonste verdieping. Die eenheid het 'n oopplan-uitleg en het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die slaaparea het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en die aparte badkamer het 'n stort. Die sitarea langsaan het 'n bank en 'n TV.

Die kombuis is oorkant die sitarea en is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien en ander toebehore toegerus. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek vir 1 voertuig.

Die perseel is naby die middedorp met restaurante, winkels, museums en ander geriewe. Dis 8 km vanaf die Garden Route Mall, 11,5 km vanaf George Lughawe en 13 km vanaf Victoriabaai.

Slaapplek

’n Bespreking by Silver Guest Apartment sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels
  • Portugees

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Cedar-laan 6, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 13:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Cedar-laan 6, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHjPFNbMLDykKTRqLx6lH75O3dSrk5HY8uXlBz5sk3ZpPUevPiK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 6 Cedar Avenue Heatherlands 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 11:00-13:00 09:00 -33.950372 22.442249
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za