Tuine Akkommodasie by Silver Lattice Guest House | LekkeSlaap
+29
+29

Silver Lattice Guest House

Selfsorg
  • Vanaf R840 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordon-straat 3 A , Gardens , Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Silver Lattice Guest House bied selfsorgverblyf en is sentraal geleë in Kaapstad se geskiedkundige hartjie. Die gastehuis is die ideale plek vir gaste wat Kaapstad wil verken of naby die sake-distrik wil wees.

Verblyf is beskikbaar in 3 selfsorgwoonstelle wat privaatheid en gerief bied. Die eenhede spog met kontemporêre dekor en lei na 'n stil tuin wat windbeskut is. Die slaapkamers het lugversorging en gehaltelinne, badhanddoeke en strandhanddoeke word voorsien. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis en 'n leefarea met 'n TV met toegang tot Netflix asook 'n Roku-mediaspeler.

Daar is 2 woonstelle wat 'n toesluitmotorhuis het en die derde woonstel het parkeerplek in die straat voor die hoof-ingang. Gratis WiFi word voorsien.

Gaste kan baie besienswaardigehede en doendinge ervaar in Kaapstad soos 'n besoek aan Tafelberg, die langste wynroete verken, walviskyk, voetslaan, branderplankry en 'n verskeidenheid disse proe.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Silver Lattice Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Gordon-straat 3 A , Gardens , Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Silver Lattice Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordon-straat 3 A , Gardens , Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArrxxm7WTN78mVL9ESr272NIqVrQyt7QL4tFapkZcoHdk0PvLlA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R840  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 3 A Gordon Street Gardens 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.932435472905 18.415855868088
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za