Strand Akkommodasie by Silver Lining Beach Apartment | LekkeSlaap
+89
+89

Silver Lining Beach Apartment

8 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 140, 44 Die Melkbaai, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Silver Lining Beach Apartment is slegs 10 m vaaf die strand geleë. Dit bied gehalteverblyf en is ideaal vir 'n paartjie met kinders of uitgebreide gesinne wat naby mekaar wil wees wil wees, maar in aparte verblyf langs mekaar en graag vir 'n naweek wil wegbreek na Valsbaai se sandstrande. Die woonstel loopafstand vanaf restaurante, 'n waterpark en roomyswinkels.

Die 2 aparte woonstelle langs mekaar beskik elk oor 1 ruim slaapkamer elk met 'n koningingrootte-bed. Die badkamers het 'n bad-kombinasie, toilet en 'n wasbak. Elke sitkamer het 'n dubbelslaapbank en 'n groot platskerm-TV met DStv en onbeperkte WiFi. Daar is ook 'n eetarea en toonbank met stoeltjies en 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, flavor wave-oond, mikrogolfoond, 'n broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe.

Die eenhede het gemeenskaplike braaigeriewe met 'n pragtige uitsig oor die see. Veilige parkeerplek agter 'n geslote hek vir 1 voertuig per eenheid is beskikbaar.

Silver Lining Beach Apartment is net 10 minute se ry van al die wynroetes af en is naby 'n gholfklub, waterpark en mini-gholfbaan.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Silver Lining Beach Apartment
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Kusweg 140, 44 Die Melkbaai, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Silver Lining Beach Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 140, 44 Die Melkbaai, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4ZWUxMTc1LWYyNjAtNDE1Yi1iMTg1LTFiNWI2ZmU0ODZjMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 140 Beach Road 44 Die Melkbaai 7139 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.111784569077 18.822314590215
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za