Silver Moon Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Silver Moon Farm is in Riverside in Klein-Brakrivier geleë. Dit is net buite Hartenbos en tussen Mosselbaai en George. Aangesien dit reg langs die Klein-Brakrivier geleë is, is die voortuin basies 'n riviermonding met 'n immergroen heuwel wat dwarsdeur die jaar verseker dat die perseel windbeskut is.

Verblyf word aangebied in 3 ruim en suite-slaapkamers waarvan 1 'n koninggrootte-bed het en die tweede en derde elk 'n dubbelbed het.

Daar is 'n ten volle toegeruste en gemeenskaplike kombuis vir gaste se gebruik. Die perseel is nogal groot en daar is braaigeriewe en 'n gazebo langs die dam beskikbaar. Die grasperke is ook groot en daar is 'n trampolien sodat kinders lekker kan speel. Ons voorsien ook oorgenoeg parkeerplek.

Silver Moon Estate is in die hartjie van die Tuinroete geleë en daar is soveel om te doen dat jy nie een enkele oomblik verveeld sal wees nie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Silver Moon Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false