10% af Kry 10% af. Geldig vanaf 27 Jan 2020 tot 29 Feb 2020.
Waverley Akkommodasie by Silver Moon House | LekkeSlaap
+21
+21

Silver Moon House

32 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir Silver Moon House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hendrinne F - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrinne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon, rustig en vriendelike verblyf.

Ons het heerlik gebly en kon geen foute vind nie. Die kamer was baie skoon, gerieflik en modern. Ons is met ope arms ontvang. Dis beslis nou ons gunstelinggastehuis in Bloemfontein. Ons sal vir seker weer daar oornag in die toekoms.

Silver Moon House's terugvoer

Goeie dag Hendrinne, baie dankie vir die komplimente, ons waardeer dit. Hoop ons sien jou gou weer!

Silver Moon House
Ellen G - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen G
Gesin met tieners

Wonderlike ervaring.

Baie mooi, rustig, skoon en baie vriendelike gasvrou. Heerlik gebly!

Silver Moon House's terugvoer

Beste Ellen, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie. Hoop om julle gou weer te sien!

Silver Moon House
Elize J - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize J
Gesin met tieners

Vriendelike gasvrou en hartlike ontvangs, aangename verblyf.

Die kamer was ruim, skoon en netjies. Omgewing stil en veilig. Sal die gastehuis sterk aanbeveel en weer daar oornag.

Silver Moon House's terugvoer

Baie dankie Elize, ons waardeer jou positiewe terugvoer, hoop om jou gou weer te sien!

Silver Moon House
Lizelle S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskille.

Die kamer word geadverteer as 'n kamer met' n koninggrootte-bed. Die bed in kamer 3 is 'n dubbelbed. Daar is vier betaalopsies gelys, maar ons is geskakel en gesê ons moet kontant betaal. Die 1ste aand was daar kuiergaste by Karin en voel mens gedwing om vreemde mense te groet aangesien Karin se geaardheid dit afdwing. Toe ons terugkeer na aandete was daar 'n hond binne-in huis wat omtrent geblaf het toe ons oopsluit. Ons moes ook kyk dat 'n hond nie by hek uit gaan toe ons vroeër gery het nie. Adverteer asb. dat daar honde binne-in gastehuis bly aangesien sommige mense allergieë het vir honde hare. Die Saterdagaand was daar nog meer kuiergaste toe ons uit gaan en moes weereens groet. Die Sondagoggend, so 09h45, wou ons rapporteer dat die kraan by die wasbak in kamer heeltemal los was, maar daar het 2 groterige kinders op die banke in die sitkamer gelê en slaap. Dit was omtrent 'n ongemaklike situasie en het ons net sleutel op intekenboek gelos en gery. Die kamer is mooi met goeie linne maar dit is teleurstellend as die beskrywing op webtuiste verskil van wat mens kry en voor betaal. As jy hou van privaatheid, is hierdie gastehuis nie aan te beveel nie.

Silver Moon House's terugvoer

Beste Lizelle
By ons mooi gastehuis streef ons daarna om net die beste diens teen 'n billike prys te lewer. Dit is dus vir ons jammer as iemand 'n slegte ondervinding gehad het. Ons vra omverskoning en wil net noem dat die kinders studente van vêr is met hul hondjie vir die naweek, dit was dus die uitsondering op die reël. Ek kan ook bysê dat ons dubbel kamers almal koningin-grootte beddens het en so word dit ook adverteer. Ons nooi julle graag terug en sal julle opgradeer na die wittebrood kamer, net om op te maak. Groete, Karin.

Silver Moon House
Philip H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Karin is juweel. Beste ontbyt in jare. Veilige akkommodasie en parkering. Gerieflik en netjies.

Silver Moon House's terugvoer

Beste Philip, dit was net 'n voorreg om jou te kon akkommodeer, bly jy het dit geniet!

Silver Moon House
Drinsia D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drinsia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld. Skoon en netjies.

Vriendelike ontvangs - skoon en gerieflike verblyf, veilige parkering. Gerieflike ligging naby inkoopsentrums.

Silver Moon House's terugvoer

Baie dankie Drinsia, ons hoop om jou binnekort weer te sien!

Silver Moon House
Robbie L - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gesellig.

Silver Moon het 'n baie gesellige atmosfeer met netjiese en skoon verblyf. Sal vir seker weer daarvan gebruik maak.

Silver Moon House's terugvoer

Beste Robbie, positiewe kommentaar maak dat ons nog harder probeer om ons kliënte gelukkig te maak, baie dankie daarvoor!

Silver Moon House
Ingrid V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, comfortable and safe.

We had a quick 1 night stay and wanted to be close to friends house and Silver Moon was just down the road from them. We enjoyed our stay and loved playing with Charlie the dog. We felt right at home and even helped chop down a tree in the garden.

Mariaan B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, skoon kamers.

Lieflike plek met pragtige kamers, ongelooflike badkamer en vriendelike gasvrou.

Noelene V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelene V
Gesin met tieners

Lekker rusplekkie in Bloem.

Vir seker 'n plekkie in Bloem om te onthou. Pragtige, uiters skoon kamers. Baie volledig toegerus. Mooi, skoon en veilige omgewing. Karin het ons baie vriendelik ontvang en dadelik welkom laat voel. Ons sal vir seker weer daar tuisgaan.

Marié N - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié N

Netjies en gerieflik vir waarna ons op soek was.

Ons het skole sportbyeenkoms bygewoon en net een nag oornag. Alles was gerieflik, netjies en skoon.

Jamie S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamie S
Saam met vriende

Aangenaam en ontspanne.

Geen probleme gehad en alles was soos ons dit wou gehad het.

Johan V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n verrassing! 'n Netjiese, skoon, sonnige kamer met skitterwit kraakvars beddegoed het op ons gewag.

Dis maklik om Silver Moon te bereik. Ons is hartlik verwelkom deur Karin en sy het aan ons 'n silwerskoon,sonnige kamer gewys met alles wat ons nodig het. Beddegoed was kraakvars en skitter wit en matras het heerlik geslaap. Ek sal Silver Moon definitief by my vriende en familie aanbeveel.

Dawie W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike warm ontvangs in die laatnag.

Ons motor het onklaar geraak net buite Beaufort-Wes. Ons het laat weet dat ons effens laat sal arriveer. Sonder om te voel dat ons moeite veroorsaak is ons ontvang na 22h00 met 'n hartlike Vrystaatse welkom.

Gawie R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike akkommodasie.

Die kamer was goed toegerus en gemaklike grootte.

Cecile B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Netjiese verblyf.

Hillie V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hillie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs. Alles netjies en skoon.

Baie goed. Sal die gastehuis aanbeveel.

Malcolm S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malcolm S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideal for a short stopover.

Friendly reception, very clean and comfortable.

Jacoline M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoline M
Saam met vriende

Beste, vriendelikste, mooiste en skoonste plek en beslis waarde vir jou geld. Plek is tops.

Sal nie sommer by ander plek weer gaan bly as Silver Moon House nie. Tannie Karin so vriendelik en het sommer ons gewys di nabygeleë plek van Clicks, Kwikspar tot pizza plek. As sy nie gesê het nie sou ons nie geweet het nie. Puik plek om te bly in Bloemfontein.

Sean H - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean H
Enkelreisiger

Silver Moon is goed aangestel, met vriendelike hulp en 'n baie gemaklike lugversorgde kamer.

Groot oornagplek, gemaklike akkommodasie met vriendelike diens. Goeie waarde vir geld.

Dié resensie is vertaal, kliek hier om die oorspronklike weergawe te sien.

Silver Moon is well appointed, with friendly assistance and a very comfy air-conditioned room.

Great overnight stop, comfortable accommodation with friendly service. Good value for money.

Jy lees die oorspronklike resensie, kliek hier om die vertaalde weergawe te sien.

Jeanne E - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ek verwag het en meer.

Karin is 'n fantastiese gasvrou, kamers baie luuks en silwerskoon. As ons weer in Bloemfontein moet oorslaap is dit beslis by Silver Moon House. Karin, jy mag maar 'n gastehuis besit.

Estelle M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle M

Oase na lang dag se ry.

Vriendelike verwelkoming deur Karen - baie behulpsaam! Kamer pragtig skoon en smaakvol gemeubileer. Heerlike stoepie wat uitkyk op tuin en swembad. Dit was 'n plesier om daar te oornag! Sal dit enige tyd weer doen. Dankie!

Maarten T - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maarten T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat ons nodig gehad het.

Lekker man. Lekker.

Geoff D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoff D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig!

Ons het so lekker gebly, dankie!

Ria S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gastehuis.

Silver Moon is een van die beste gastehuise waarin ons die afgelope jaar in Bloemfontein gebly het. Karen het ons onmiddellik laat tuis voel en ons het vir twee dae baie lekker gebly. Die kamers is pragtig en die beddens gerieflik. Die stort in kamer 3 is bietjie klein, maar sy stoep is lekker groot. Die wittebroodkamer is lekker ruim. Ons het nie ontbyt gehad nie, maar dit is beskikbaar op aanvraag.

Elizma B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma B
Saam met vriende

Eersteklas verblyf en diens!

Ons het 'n fantastiese, ontspanne naweek gehad! Silver Moon is pragtig, netjies en skoon. Gasvryheid uit die boonste rakke. Ek sal sonder twyfel weer terugkeer.

Chrisna F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna F

Dit was 'n heerlike oase na 'n lang rit.

Ons was baie vriendelik ontvang met 'n glas koue vrugtesap op die stoep. Die kamer was pragtig skoon en met smaak gemeubileer. Heeelike matras. Dit was heerlik om van die stoep af uit te kyk op die rustige tuin en te kyk en luister na die voëls. Baie dankie vir 'n heerlike oornag-hawe.

Adele J - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele J

Uitstekend, gerieflik, netjies, baie happy!

Dit was my eerste keer in Bloemfontein. Ons het gekom vanaf Stellenbosch vir die sport teen Oranje Meisieskool. Ons is vriendelik ontvang. Carin van die gastehuis is 'n wonderlike mens. Sy het baie ekstra moeite gedoen om dit vir ons gemaklik te maak. 'n Mens voel baie veilig, die beddens slaap heerlik en die warm kombersies en sagte linne het die slaap ekstra lekker gemaak. As jy 'n draai ry en terugkom is jou kamer weer netjies. Ons kon die kombuis gebruik as ons wou. Alles was regtig perfek. Ons is dankbaar dat ons hier plek gekry het. En sal vir seker weer daarheen gaan.

Marzaan V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike plek!

Ek sal dit oor en oor aanbeveel! Pragtig, netjies en 'n ware juweel in Bloemfontein! Karin is dierbaar en baie gasvry. Ons sal beslis weer daar bly!

Desiree V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree V
Enkelreisiger

Dis definitief die moeite werd.

Ek het heerlik by Silver Moon House gekuier. Personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Veilige en rustige omgewing. Ontbyt is heerlik en definitief die moeite werd. Sal regtig Silver Moon House aanbeveel.

Arleen W - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arleen W

Pragtig, gerieflik, cosy!

Ek en my ma het heerlik gebly! Silver Moon House is pragtig, veilig en gerieflik. Ons sal definitief weer in die toekoms daar oornag.

Soekie S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soekie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende fasiliteite en netheid.

Baie goeie waarde vir geld, netheid tops en gerieflik.

was R680
Vanaf R612
per nag (plek vir 2)
Spesiale Aanbod 10% af
Kry 10% af. Geldig vanaf 27 Jan 2020 tot 29 Feb 2020.
was R680
Vanaf R612
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
was R680
Vanaf R612
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mc Murray-straat 3, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATk2eeBZSE54ML6TbuT87ENwdRvmy3UVirKQlmiMtDlumrQqYOO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R680, nou Vanaf R612  per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 3 Mc Murray Street Waverley 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.090276182243 26.234390661121
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za