Silver Oak Self Catering Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dié selfsorgwoonstel is in 'n sekuriteitsarea in Waterkloof Ridge, Pretoria, geleë. Ons word bereik via Lawley-straat en kyk uit oor Pretoria.

Die slaapkamer het ingeboude kaste, en die badkamer het 'n stort en wasbak. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus en het 'n eetkamertafel met stoele. Die sitkamer het 'n platskerm-TV en 'n binnenshuise vuurmaakplek vir koue nagte. Die woonstel word daagliks skoongemaak.

Kyk uit oor die stad en sy manjifieke Uniegeboue. Ons is gerieflik naby Hatfield, Brooklyn Mall, Menlyn Mall, Waterkloof Corner, Embassies en heerlike top-restaurante.

Slaapplek

'n Bespreking by Silver Oak Self Catering Apartment sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Internet koppeling
  •  Kamer daagliks skoongemaak
  •  Koordlose Internet

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Xhosa

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Silver Oak Self Catering Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false