Silver Tree

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Silver Tree bied slaapplek aan 2 gaste. Dié kamer is gerieflik gemeubeleer en is in Oakglen, Kaapstad, geleë.

Die kamer het lugversorging, 'n privaat ingang, en 'n koningingrootte-bed. Die kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kamer het 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, kluis en WiFi in.

Let asseblief daarop dat rook in die kamer verbode is. Daar is veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek.

Silver Tree is slegs 1,7 km van Bellville Hoërskool af, 2 km vanaf Fairbridge Mall, en bied maklike toegang tot die R300 en die N1.

Slaapplek

'n Bespreking by Silver Tree sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Klein Kombuis
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Silver Tree gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R660 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false