Silver Tree Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Silver Tree Cottage is 'n selfsorgkothuis op Die Eiland in Sedgefield. Dis naby die strandmeer en die gewilde Saterdag-markies in dié deel van die Tuinroete.

Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en elke en suite-badkamer het 'n stort of bad. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolf, gasstoof, oond, skottelgoedwasser, ketel, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eet- en sitarea het 'n platskerm-TV met DStv en die leefarea het stapeldeure wat lei na die stoep met stoepmeubels.

Daar is ook 'n braai-area en veilige parkeerplek agter ’n geslote hek. Klein, goedgemanierde troeteldiere word toegelaat, mits vooraf gereël.

Slaapplek

'n Bespreking by Silver Tree Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Silver Tree Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false