LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Silver Tree | LekkeSlaap
+5

Silver Tree

12 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Silver Tree
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Wemien B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wemien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het net oornag en nie bedags daar gebly nie.

Sal graag 'n skêr by die kombuisgereedskap wou hê. Ook 'n spieël in die kamer. Daar was een wat los teen muur gestaan het, maar geen goeie beligting vir grimering. Die klein ronde spieël in die badkamer wasem op, so het dit in kamer gebruik. Andersins baie oulike plekkie.

Wemien B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wemien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Sal graag 'n spieël met goeie beligting in kamer wou hê. Klein spieël in badkamer wasem op en moet dus in kamer gebruik word. Sou ook 'n skêr by kombuisgereedskap wou hê. Was moeilik om sleutel in houer by hoofhuis te los aangesien die boks ver vanaf die hek was en die drukker nodig was om die hek toe te maak. My man moes dus hardloop om betyds by hek te kom!

Kirsten K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten K
Enkelreisiger

It was exactly what I needed for my business trip down.

Very quite and peaceful. This place was very quite and relaxing. Just what I needed for my trip down. Thank you.

Maureen W - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuis soos huis.

Die area is rustig. Die akkommodasie netjies, skoon en privaat. Dankie Pieter!

Meghan M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meghan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Was baie lekker gewees. Die privaatheid was die lekkerste gewees. Skoon en netjies. Sal net aanbeveel dat hulle ‘n badkamerdeur kry.

Herman V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Enkelreisiger

Baie lekker plek.

Groter as wat ek verwag het, alles was prentjie skoon en eie parkeerplek agter veilligheidshek is 'n bonus.

Nico P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf

Uitstekende verblyf en Vriendelike gasheer

George R - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George R
Enkelreisiger

Clean, safe, peaceful and comfortable

A lovely place to stay for a single lady travelling. Safe and clean and comfortable.

Gerswin P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerswin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was amazing, not just for me but for my fiance as well, she really loved it, so clean an upper class. The privacy is what I loved most.

Well the only problem I can pick up from the glorious stay is washing the dishes - there is no facility for doing that. Since I am a person that likes things to be neat and in place. But other than that, the place is very very beautiful an my fiance was in heaven when she saw the place, really 5 star quality, thank you Pieter. Would surely visit this place again, stay well.

Kirsty J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsty J
Saam met eggenoot / lewensmaat

I would recommend this place to anyone, my stay was amazing.

Was a very clean and well looked after place. Felt quite safe, would highly recommend it.

Ilse V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V
Enkelreisiger

Baie skoon, veilige, vriendelike verblyf en waarde vir geld.

Hierdie was regtig 'n tuiste weg van die huis. Veilig, skoon en dienslik vir besigheidsreise. Sal vir seker weer daar oorbly.

Lucille D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille D

Baie lekker geslaap.

Sal Silver Tree enige tyd aanbeveel. Die bed was so gemaklik. Die eenheid was skoon en netjies.

Vanaf R660
per nag (plek vir 2)
Vanaf R660
per nag (plek vir 2)
Vanaf R660
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Altonastraat 8, Oakglen, 7531, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6UPYXNv0NWnmxyR8kQt0zPGdCv531ate7MuHzkhIRbr6BT70LD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660  per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 8 Altona Street Oakglen 7531 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.88998 18.66237
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!