Silverfin
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 82, Sandy Point Beach Estate, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 575 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Silverfin is 'n selfsorghuis op 'n landgoed in St. Helanabaai. Die dubbelverdieping-vakansiehuis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders.
Die gemeubileerde huis het 2 slaapkamers met dieselfde uitleg. Daar is 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n volledige badkamer op die boonste verdieping. Die boonste verdieping beskik ook oor 'n oopplan-kombuis met 'n mikrogolfoond, yskas, oond en 'n stoof en die sitkamer langsaan het 'n binnebraai.
Die onderste verdieping beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n volledige badkamer, oopplan-kombuis met dieselfde toebehore as bo en 'n leefarea met 'n binnebraai.
Elke eenheid het 'n koningingrootte-slaapbank in die leefarea. Die huis is naby die strand geleë.
Slaapplek
’n Bespreking by Silverfin sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Kusweg 82, Sandy Point Beach Estate, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Columbine St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 82, Sandy Point Beach Estate, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom