Silvertree

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Silvertree is 'n selfsorg-vakansiehuis in Pringlebaai, 'n mooi kusdorpie tussen Bettysbaai en Gordonsbaai, in die Overberg-streek in die Wes-kaap. Pringlebaai is aan die voet van die Hangklipberg en is deel van die Kogelberg Biosfeer Reservaat, wat spog met strande en uitstekende fauna en flora.

Verblyf is beskikbaar in 'n huis met slaapplek vir 10 gaste en het 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed. By die trappe op is daar 2 driekwartbeddens - ideaal vir 'n kinder-area. Die tweede badkamer het 'n bad en stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 7 en in die sitarea is daar gemaklike sitplek.

Die gemeenskaplike areas is ruim en gerieflik met 'n binnebraai en 'n tuin met 'n Jacuzzi. Die huis grens aan die reservaat en het ononderbroke uitsigte op die berge.

Slaapplek

'n Bespreking by Silvertree sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 volwassenes en 2 kinders
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderstapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Silvertree gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false