Silverwind BH 1501

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Silverwind BH 1501 is in Bloubergstrand in Kaapstad geleë. Dit is ideaal vir strandliefhebbers en mense wat op soek is na onbelemmerde uitsigte oor Tafelberg, Robbeneiland, en Big Bay.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n mikrogolfoond, 'n stoof, en 'n yskas-vrieskas. Daar is ook 'n ontbythoekie met 4 kroegstoele. Die oopplan-leefarea het 'n eetkamertafel met 6 stoele, en 'n sitarea met gemaklike sitplek. En laasgenoemde is toegerus met 'n platskerm-TV met volledige DStv, 'n DVD-speler en WiFi.

Silverwind se ligging is uiters gerieflik: net 20 km vanaf Kaapstad se middestad en die V&A Waterfront, 40 minute se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe af, en stapafstand vanaf talle puik restaurante. Bloubergstrand is natuurlik ook die toegangspoort tot die Weskus.

Slaapplek

'n Bespreking by Silverwind BH 1501 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Silverwind BH 1501 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false