Silwerboom Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Silverboom Place is in die kusdorp Brenton-on-Sea, naby 'n Blouvlagstrand geleë. Dié ruim selfsorghuis het 'n pragtige see-uitsig en is die ideale plek vir 'n gesinsvakansie.

Die huis het 4 slaapkamers en 3 badkamers, asook 'n gemaklike leefarea op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede en derde slaapkamer elkeen 'n dubbelbed het. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met 'n spens, 'n eetarea en 'n balkon met ingeboude braaigeriewe.

Die onderste verdieping is 'n onafhanklike woonstel wat oor 2 slaapkamers beskik. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Dié woonstel het ook 'n badkamer, 'n leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis.

Die huis het 'n alarmstelsel en daar is 'n geslote dubbelmotorhuis vir veilige parkering.

Vyf minute se rit na 'n Blouvlagstrand waar gaste kan valskermsweef of 'n ete by 'n plaaslike restaurant geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by Silwerboom Place sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 6 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Silwerboom Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 895 per nag (plek vir 13)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false