Silwerkaroo Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af. Geldig vanaf 26 Feb 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

Silwerkaroo Guest House is op Plaas Amospoortjie in die Karoo geleë. Dié plaas is 70 km vanaf Beaufort-Wes op die N12 in die rigting van Meiringspoort en sowat 2 ure vanaf George.

Die ouwêreldse selfsorgkothuis op die plaas bied voortrekflike privaat verblyf. Dit is een van die oudste opstalle in die Karoo. Die kothuis het 'n outydse voorkoms en is in 'n tipiese Karoo-styl gebou is. Dit is goed toegerus en smaakvol versier. Daar is 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea, en die gastehuis bied slaapplek vir 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is vir selfsorgverblyf toegerus met 'n houtetenstafel en stoele vir 6.

Kom geniet die onbeperkte uitsigte, klein wildsoorte, volop voëllewe, wandelpaaie en die pragtige sonsondergangtonele.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Silwerkaroo Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R720 R648 per nag (plek vir 3)

Kry 10% af. Geldig vanaf 26 Feb 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]