Simbavati Camp George
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Northumberlandplaas, Klaserie Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R22 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Simbavati Camp George is 'n eksklusiewe wegbreek in die natuur en spog met 'n natuurlike tuin wat 'n oase tussen die vaal bosse van die Klaserie Privaat Natuurreservaat bied.
Verblyf is beskikbaar in 8 luukse suites met 'n uitsig oor die droë rivier wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Daar is 2 suites wat skakel en dus ideaal is vir gesinne wat saam reis. Elk van die 8 suites het 'n koninggrootte-bed wat ook as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, 'n spieëlkas, yskassie, lugversorging, plafonwaaier en 'n vol en suite-badkamer met 'n diep bad, binne- en buitestort en luukse toiletgeriewe.
Die hooflodge bied 'n sitarea met 'n kroeg, boeke en bordspeletjies en bied 'n uitsig oor die sanderige rivierbed. Die leefarea sluit 'n kombuis, verskeie buitedekke, 'n boma en 'n groot swembad met 'n tuinuitsig in. Gaste kan hulle in die natuur verlustig en daar is ook pieknieks in die tuin tussen die koorsbome, besoeke na die watergat of 'n massering in die spa-kamers of buite op die suites se dekke wat bespreek kan word.
Die natuurreservaat is naby die Krugerwildtuin en daar is 2 daagliks wildritte, bosstaptogte en nagritte in die Klaserie Privaat Natuurreservaat wat verskeie diere soos luiperds, renosters, leeus, buffels, seekoeie, wildehonde en die skaars Sharpe's grysbok bied. Let asb. dat die wildritte tans onbeskikbaar is.
Let dat die gekwoteerde tariewe slegs vir Suid-Afrikaanse burgers is en onderhewig is aan beskikbaarheid.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Christen Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 2
Jaar gelys 10
Ligging
- Northumberlandplaas, Klaserie Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Klaserie Privaat Wildreservaat Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Northumberlandplaas, Klaserie Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
- Geen kinders onder 18