Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Simbavati River Lodge

Lodge
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mbali-plaas, Timbavati Privaat Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R16 745 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Simbavati River Lodge is op die oewer van die Nhlaralumi-rivier in die hartjie van die wêreldbekende Timbavati Privaat Natuurreservaat. Dié intieme en gesinsvriendelike kamp skuil onder eeue oue jakkalsbessie- en loodhoutbome en gaste kan die Groot 5 sien en die asemrowende uitsigte aanskou.

Simbavati kry sy naam vanaf die plaaslike taal, Shangaan, wat vertaal na "die plek waar die leeus vanaf die sterre neerdaal". Die kamp bied kontemporêre verblyf wat oor luukse tentsuites en grasdak-gesinschalets beskik.

Die verblyf het lugversorging en word deur die bos en wild omring. Dis elegant versier met gesofistikeerde afwerkings en gemaklike enkelbeddens, en suite-badkamers met baddens en storte en ekovriendelike produkte. Elke tent en suite lei na 'n privaat dek vanwaar gaste kan wildkyk of 'n skemerkelkie met 'n uitsig oor die bosveld geniet.

Die lodge het 'n gemeenskaplike kroeg, sitarea, boma en groot dekke met asemrowende uitsigte oor die Nhlaralumi-rivier. Daar is ook 'n aktiwiteitsentrum vir kinders met 'n verskeidenheid speelgoed en bordspeletjies en 'n personeellid wat die kinders vermaak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Christen Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 2

Jaar gelys 10

Ligging

  • Mbali-plaas, Timbavati Privaat Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R16 745
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R16 745
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mbali-plaas, Timbavati Privaat Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEtyBiHz06oLDKwt47hZS9YEuPYvQuusfVEjVkrO4ksPdzAYyI7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R16 745 per nag, vir 2 mense Mbali Farm Timbavati Private Nature Reserve 1380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.38217886935 31.321968659215
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem