Simbonga Game Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Simbonga Game Farm is 20 km vanaf die kusdorpie Jeffreysbaai.

Dié plaas bied verblyf in luukse permatente met selfsorggeriewe. Elke tent het 1 dubbelbed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer, en braaigeriewe.

Ons wild loop vry tussen die tente en op die reservaat rond. Doendinge op die plaas sluit stap, bergfietsry en swem in.

Simbonga Game Farm bied majestueuse uitsigte oor die sebras, kameelperde, rooibokke, wildebeeste, blesbokke, en ander bokspesies op die vlaktes, en die berge in die verte.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Simbonga Game Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false