LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Simon Bekker Bed en Ontbyt | LekkeSlaap
+14

Simon Bekker Bed en Ontbyt

B&B
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon Bekker-laan 72, Rangeview Ext. 4, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Simon Bekker Bed en Ontbyt is in Krugersdorp en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die verblyf beskik oor 'n gastekamer en 2 woonstelle. Die gastekamer is in die hoofhuis en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Eenheid 1 beskik oor 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens elk en slaapplek vir 4 gaste. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte gastetoilet. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n aparte opwaskamer. Die eetarea het oorgenoeg sitplek en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Eenheid 2 beskik oor 3 slaapkamers met koningingrootte-beddens elk en slaapplek vir 4 gaste. Daar is 2 badkamers waarvan 1 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak en die ander 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n aparte opwaskamer. Die eetarea het oorgenoeg sitplek en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Gratis WiFi word voorsien en dit maak die verblyf ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Daar is lieflike braaigeriewe en 'n swembad op die perseel.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Simon Bekker-laan 72, Rangeview Ext. 4, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon Bekker-laan 72, Rangeview Ext. 4, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8058074aefe2a3708326775bd233ed27cd3ff14571f5a8948a1afdf9c87c3c0a5dfca2584b1cf59fce70b44343742ec65a98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 72 Simon Bekker Avenue Rangeview Ext. 4 1739 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.097901814779 27.832688832541
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!