LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Simon's Town Beach House | LekkeSlaap
+13

Simon's Town Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenbeach-weg 65, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Simon's Town Beach House bied selfsorgverblyf in Glencairn, tussen Simonstad en Vishoek aan Valsbaai se kus.

Dié dubbelverdiepinghuis bied ’n see-uitsig en is net 50 m van die strand af. Daar is slaapplek vir 6 en die huis beskik oor 3 kamers en 2 en ’n halwe badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad en stort. Dié kamer het ook ’n balkon met ’n see-uitsig. Die tweede kamer het ’n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel die tweede badkamer het ’n stort. Die kamers is lekker ruim en die tweede kamer het ook ’n balkon met ’n see-uitsig.

Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n yskas, mikrogolf, oond, stoof en wasmasjien. Die sit- en eetarea lei na ’n tuintjie met stoepmeubels waar gaste die sonsopkoms en -ondergang kan geniet.

Simon's Town Beach House is naby verskeie trekpleisters in Glencairn. Glencairn se strand is gewild onder vlieërbranderryers en sonbaaiers. Daar is ook verskeie restaurante, joga-ateljees en branderplankwinkels. Dis ook naby die historiese Simonstad en Bouldersstrand se pikkewynkolonie.

Slaapplek

’n Bespreking by Simon's Town Beach House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Glenbeach-weg 65, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenbeach-weg 65, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76f49982810be3d8f8678397e07fc22657be9584e3cdfe0951fd9605b6406e08922ceba6db1d055589c79cb29fa28f23488c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 850  per nag (plek vir 6) 65 Glenbeach Way Glencairn 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.1578864 18.4314162
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!