LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Simonsberg Silo's | LekkeSlaap
+33

Simonsberg Silo's

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44, Natte Valleij, Stellenbosch, 7625, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Simonsberg Silo's is op ’n wynplaas buite Stellenbosch geleë en word omring deur die manjifieke bergreekse van dié area. Die dorp is in die hartjie van die Kaapse Wynlande en is een van die grootste besienswaardighede in die Wes-Kaap met meer as 145 wynlandgoedere.

Verblyf bestaan uit 2 woonstelle met slaapplek vir 4 gaste. Silo Woonstel 1 het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die woonstel het ook 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging. Silo Woonstel 2 het 1 slaapkamer bo met 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort, lugversorging en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Albei woonstelle het stoepe en privaat ingange.

Gaste het toegang tot die swembad, gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

Stellenbosch bied verskeie doendinge wat gholf, wynproe, kanovaart, voetslaan, visvang, 4x4-roetes, abseil en bergfietsry insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Simonsberg Silo's
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • R44, Natte Valleij, Stellenbosch, 7625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Simonsberg Silo's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44, Natte Valleij, Stellenbosch, 7625, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyzFWrMGH32JOqgNYXyvCsl52uQ3eOdfaEfdNF1FmvPtSRZ813M?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 R44 Natte Valleij 7625 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-21:00 10:00 -33.833723890284 18.880820274353
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!