Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Simply Yzer Self-catering Apartments

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Frik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 90 resensies vir Simply Yzer Self-catering Apartments
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Rieta V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rieta V
Saam met vriende

Die verblyf in geheel was baie aangenaam en ons sal graag weer daar wil bly.

Ons het baie lekker gebly, die eenheid was netjies, skoon en feitlik vir alles moontlik voorsiening gemaak wat mens kan nodig kry. Die enigste ongerieflikheid was die trappe om bagasie op en af te dra. 'n Hysbak sou gehelp het (ter wille van ouer mense en mense met gesondheidsbeperkings).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celia K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer!

Die eenheid was fantasties binne. Die mooiste plekkie. Die geraas van die konstruksie en die borde was onaangenaam, maar in dieselfde asem, het die pragtige binnekant opgemaak daarvoor. Dis die mooiste afwerkings!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mornay A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Mornay A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Verblyf was heerlik! Alles was mooi, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean-marie G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-marie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Baie lekker gebly, rustig, stil, skoon, mooi en pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Xavier C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xavier C
Enkelreisiger

Uit die boonste rakke!

Dit was 'n verskriklike lekker bly-ervaring. Die plek is pragtig en netjies. Sal dit enige dag vir ander kuiermense kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari-lou C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-lou C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic stay!

It was wonderful. Thank you, we will visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies.

Was baie lekker, alles is beskikbaar wat jy wil hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Saam met vriende

Baie geniet.

Baie dankie - alles was mooi skoon en reg vir ons. Net die braai was vuil, moes self skoonmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspan, lekker gestap en gekuier.

Baie netjies en modern. Ligging is perfek en mooi see-uitsig. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noel D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Noel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect accommodation to attend a wedding.

The apartment was amazing; clean, spacious and beautifully appointed. Only drawback is the noisy surroundings, but closing the windows cuts out most of the noise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew R
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed Yzerfontein thoroughly, and the accommodation was good.

Very pleasant. The apartment was very spacious and clean with good views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Gesin met tieners

Rustige kuier in 'n pragtige omgewing.

Die woonstel is goed geleë, uiters netjies, skoon en ook goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanie C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Pynlik, netjies, alles en meer wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard J
Gesin met klein kinders

Baie rustig en gesellig.

Pragtige eenheid daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martlie J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martlie J
Enkelreisiger

Ruim met feitlik alles wat nodig is.

Keurig gemeubeleer en 'n goed toegeruste kombuis. Ek het egter 'n haardroeër gemis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clinton J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton J
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a very nice view of the beach and a very tidy place. Thank you so much for having us. Clinton and Joan.

The shopping center is just around the corner. We had an amazing time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, baie aangenaam.

Baie netjies, goed toegerus, sentraal geleë, maar ek hou van 'n stil plek langs die see. Baie geniet, net jammer dis nie nader aan die strand nie (almal sal nie saamstem nie).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elise E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elise E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, modern en sentraal.

Die woonstel is baie ruim en die 2 badkamers is 'n bonus - so ook die muurproppe met USB-proppe. Dis baie sentraal, met die Spar letterlik om die draai en die strand en hawe binne stapafstand. Die motor staan op 'n oop parkeerterrein, maar daar was geen voorvalle nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin F

Baie skoon, netjies en fantastiese natuur.

Die omgewing is pragtig en die mense is baie vriendelik en hulpvaardig. Het heerlik uitgerus. Die woonstel is wel baie raserig met beurtkrag en koelkamers van Spar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great and everything was walking distance.

Apartment was great, just the Spar and garage were noisy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well worth the stay.

We loved the layout of the apartment. The location was perfect. If I had to complain about anything it would be that it was a bit noisy at times. It will be our go-to place from now on when we go to Yzerfontain.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danelle K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle K
Gesin met klein kinders

Ons het ons tyd hier vreeslik geniet.

Ons sal definitief weer terug kom. Die woonstel is lekker ruim en ons kinders kon heerlik speel. Die uitsig is pragtig en dit was gerieflik so naby aan die Spar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnelda B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnelda B
Gesin met klein kinders

Lekker, rustig, pret en netjies.

Die woonstel lyk presies soos op die foto's en is baie netjies. Ek sal beslis dit aanbeveel vir enige een. Ons het 'n aangename naweek geniet. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met vriende

Ruim, netjies, mooi uitsig.

Die woonstel is ruim, netjies en baie skoon. Lekke verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pauline M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Pauline M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Noise of industrial business underneath us.

Noisy from very early in the morning with foul language, banging etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo P

Familie-langnaweek by Yzerfontein.

Baie netjiese, skoon en ruim apartment, met al die nodige geriewe. Naby die strand en Spar. Sal vir seker weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik. Baie netjies en skoon. Ruim.

Simply Yzer is om die hoek van 'n fantastiese Spar-winkel en die wassery is reg by die wooneenhede. Kamers baie ruim, elkeen met eie badkamer. Kombuis gerieflik. Sekuriteit goed, niemand kan die gebou binnekom sonder 'n afstandsbeheerder nie. Ongelukkig geen sekuriteitsparkeerarea nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Boonste kamer nommer 6.

Omliggende geboue was baie raserig en die eenheid is reg langs die Spar se staff exit en verkoelers!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marika V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika V
Gesin met tieners

Uitsig en skoonheid.

Baie dankie vir die skoonheid en netheid van die nr. 4 selfsorg! Die uitsig was fantasties en die spasie/ruimheid was so 'n verrassing! Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louwrens G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie lekker skoon en netjies. Sal weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stacey E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stacey E
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Ons het baie lekker gekuier en als was baie mooi en skoon. Baie ruim en goeie ligging. Sal beslis weer kom. Veiligheid - net die 1 kamer se venster kan nie sluit nie. Dit lyk asof die hak uit is. Badkamer - sal net badkamermatjie verkies het voor die stort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S
Gesin met klein kinders

5 sterre.

Pragtige, skoon plekkie perfek vir 'n gesin. Als lyk presies soos op die foto's. Die eienaar en personeel is vriendelik en doen ekstra moeite wat 'n mens tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandrie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandrie V
Gesin met tieners

Ongelooflike mooi eenheid. Alkes skoon en super netjies.

Alles was so skoon en netjies. Vriendelik mense. Die vragmotors was vroeg by die SPAR aflewer is so effe van 'n steuring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joey S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey S
Saam met vriende

Perfek geleë, silwerskoon en gerieflik met 'n pragtige uitsig en baie veilig. Sal vir seker weer kom kuier.

Perfekte vakansie-eenhede, uiters geskik vir 'n heerlike vakansie. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chamelle J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chamelle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies. Netjies, rustig alles wat jy nodig gaan kry is daar.

Dit was absoluut amazing. Ons gaan definitief weer daar bly. Dit was netjies en perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ralton T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralton T

Lovely.

Lovely location, close to beach and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanie C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie C
Saam met vriende

Netjies, skoon en alles wat jy nodig het.

Baie goed verwelkom, pragtige see-uitsig, met alles wat jy nodig het, Spar net om die draai, sal dit vir enige persoon aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riccardo V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riccardo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good stay.

Loadshedding had a negative impact. During that time the generators of the Spar kept us awake. Sound from neighbouring flats easily audible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik.

Ons het heerlik gerus en die ligging is wonderlik, want dis reg langs die Spar en die sentrale winkelsentrum.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary P
Saam met vriende

A well appointed bright apartment with very comfortable beds.

2 doors wouldn't close properly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rhencia W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rhencia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies.

Dit is ons tweede keer by Simply Yzer en dit is baie lekker verblyf, elke keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D
Saam met vriende

Absolutely fantastic.

I would recommend this place to anyone who would be interested in staying here. The place was spotlessly clean when we arrived. The rooms were a nice size and the beds was great to sleep on. We had a lovely view from the balcony. We were allowed to check in earlier than 2pm which is always a plus but we decided to have lunch first before booking in. Often you will see places advertise that they have wi-fi but you get there and it doesn't work, this place has Wi-Fi and it worked. Same with the DStv, it worked. I would definitely go back to this establishment if I wanted to be in Yzerfontein. The only down thing for me was that 2 of the coffee mugs were chipped. It is not a big issue because you drink from the side that is not chipped but cleaning it is tricky because you could potentially cut yourself. Other than that I have no complaints about this place or the service we received as a matter of fact the service was excellent too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quendoline V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Quendoline V
Gesin met klein kinders

Beautiful clean place if you want a peaceful breakaway with family.

While we enjoyed the rugby on Dstv my 6 year old enjoyed his cartoons using the WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was better than our expectations.

We thoroughly enjoyed our stay the bedrooms were larger than we expected the layout is superb one needs not to take anything but one clothing and food. The only negative is that when there was load shedding the Spars generator kicked in which was very noisy but we were told that the owners are in communication with Spar to sort something out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlia D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia D
Gesin met klein kinders

Fantasties, beste see-uitsig ooit.

Wat 'n puik plek, alles was fantasties, die diens, die sentrale ligging, die groot baie wel toegeruste en silwerskoon eenheid, die hele ervaring was wonderlik. Dis die beste uitsig van die see denkbaar. Die kombuis het alles wat 'n mens nodig het, daar is talle muurproppe met selfs ingeboude 2 punt-proppe, wat altyd 'n bonus is. Die toegeboude balkon met die seil wat heeltemal op kan trek laat dit voel of jy op 'n oop balkon sit, sonder die vreeslike wind. Die gasbraaier het soos 'n bom gewerk, lekker maklik en vinnig. Beste ervaring van 'n vakansie-blyplek wat ek nog ooit in Yzerfontein gehad het, sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sannette O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sannette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en ruim met al die nodige toebehore om lekker te kan oorslaap.

Aircon en generators van winkelkompleks reg agter slaapkamers is wel bietjie steurend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sharon G
Saam met vriende

It was a pleasant stay, neat and clean.

We enjoyed our stay except for graders that park there making a noise early in the morning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil B
Gesin met klein kinders

Fantasties. Wonderlike uitsig.

Sal beslis terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chantal B
Gesin met klein kinders

Avoid unit 3.

Clean, well kept unit. Close to shops and safe to walk around. The host Gerda is a very kind and friendly lady, the chocolates was a nice gesture. Unfortunately we had zero sleep and was very tired at check out. The people above unit 3 was loud and what sounded like moving furniture and chairs around since 05:00 in the morning till late at night. To make things worse they were running and stomping all day long. Our peaceful weekend break was a nightmare as we had to escape the unit during the day and spend our days at the beach for some peace and quiet. Sadly we will never return to Simply Yzer again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dianne P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Dit was sowaar waarde vir jou geld. Ek sal weer kom. Lekker sentraal.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beattie K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beattie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik. Puik diens.

Netjies, skoon, alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette D
Saam met vriende

Dit was `n lekker wegbreek.

Heerlike wegbreek gewees om rustig te raak en om asem te skep vir die week wat wag. Ek sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marizel P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizel P
Gesin met klein kinders

Baie lekker, rustige omgewing en naby aan nodige winkels.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne D
Gesin met klein kinders

Sentraal geleë naby restaurant en winkels. Mooi uitsig. Netjies en ruim. Baie mooi gemeubileer.

So lekker gekuier. Baie dankie. Sal graag weer wil kom kuier. Woonstel is pragtig en het alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Die plekkie was baie ruim en baie skoon. Ons het ongelooflik lekker gebly en gekuier. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Kamers is ruim en ons het so lekker geslaap. Het ook 'n mooi view gehad. Baie dankie vir 'n heerlike ervaring in Yzerfontein. Alles was ook naby genoeg om te stap. En ons het so veilig gevoel. Sal beslus weer terugkom Yzerfontein toe. Weereens baie dankie vir 'n wonderlike vakansie in Yzerfontein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus H
Gesin met tieners

Uitstekend.

Zandré en Frik was vreeslik vriendelik en behulpsaam. Dis die mooiste, skoonste, ruim woonstel. Alles wat jy nodig het is daar. Sal verseker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephenie M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephenie M
Gesin met tieners

Dit was een van ons lekkerste familievakansies.

Alles wat ons nodig gehad was in woonstel beskikbaar. Behalwe wasmasjien, maar onder is 'n wasplek/laundry. Die gasvrou het ons dadelik gehelp as ons probleme gehad het. Alles was skoon, netjies en mooi. Ons sal weer terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leanne B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leanne B
Gesin met klein kinders

Pleasant and comfortable stay, loved the view and location.

We enjoyed our stay very comfortable and the location is very nice. Apartment floors were very dirty and there is a terrible unpleasant smell coming from the plumbing in the bathrooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tjaart B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tjaart B
Gesin met tieners

Great place, wow view, will go back.

Nice place for family holiday, price a bit high but will go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rhencia W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhencia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Baie lekker gebly sal weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angela D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angela D
Gesin met tieners

Dit was vreeslik lekker om in 'n skoon plek te kuier. Ons het onsself so geniet.

Ek het kom werk en my seun en ek het goed saam gedoen over lunch en in die laat namiddag. Dit was heerlik. Net internet probleme gehad, maar ek hoor dit is nou "resolved". Ek sal 100% weer kom en die gasvrou en haar seun was beyond vriendelik. Loved the place and service!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sashma M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sashma M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A taste of peace and tranquility.

Due to the fact that I'm a law student and my husband has a company to run in the busy city of Cape Town, we hardly touch base and never get the opportunity to break away, this was perfect and it felt as if we were miles away from our busy schedules.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bessie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bessie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, netjies, modern met alles wat jy nodig tot jou beskikking. Puik!

Regtig die beste waarde vir geld. Uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek vir 'n vinnige wegbreek.

Baie netjies met lekker uitsig van die balkon af. Sal weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elroy S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elroy S
Saam met vriende

Dit was baie lekker, baie dankie.

Die plek was baie mooi en skoon. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Skoon, netjies en tog te lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anjali M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anjali M
Saam met vriende

Pleasant and comfortable.

Hairdryer, iron and dish washing liquid are lacking, but otherwise a well equipped and modern apartment. Great access to the beach and grocery store.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roderick A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Roderick A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice and clean.

Would have liked a walk outside.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern. Skoon. Professioneel.

Perfek. Ek sal definitief weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shamurin T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shamurin T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay at Simply Yzer was very relaxing and quiet and we enjoyed our stay.

The apartment was very neat and spacious and beautiful. Will defnitely come back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Simply Yzer Self-catering Apartments se terugvoer

And thank you for leaving the apartment so clean and tidy! Hope we see you soon!

Simply Yzer Self-catering Apartments
Adél A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adél A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and relaxing.

The apartment was beautifully decorated and comfortable. It had everything you would need. We loved that the shops were nearby. A bonus was our apartment had a beautiful sea view!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawn V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn V
Enkelreisiger

It was fantastic, definitely coming back.

Super hospitality. It's near all amenities. The building is super clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen Dorothy G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helen Dorothy G

Sal bly wees as hulle "blockout"-gordyne sal gebruik.

Die plek is baie netjies en goed toegerus. Ons het nie goed geslaap nie as gevolg van geraas en lig. Ek dink nie hulle kan iets aan die geraas doen nie, want dit is Spar se klante wat raas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elma K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma K
Saam met vriende

Baie ruim.

Baie lekker gebly, baie spasie en gemaklik. Enigste klein negatiewe punt is feit dat daar slegs trappe is wat dra van bagasie bemoeilik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P
Saam met vriende

Dit was geseënd.

Die enigste iets wat gepla het is die hoofslaapkamer se badkamerdeel. Kan julle miskien 'n gordyn in die venter sit. Die ligte van Spar brand heelnag en dan skyn dit in. Dus is die kamer nie donker nie. Verder het ek green klagtes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo G
Enkelreisiger

Baie netjiese akkommodasie en baie goeie waarde vir geld.

Binne loop afstand van die winkels. Heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mc B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mc B
Enkelreisiger

Ongelooflike! Onbeskryflik!

Die woonstel is alles en meer wat 'n mens wil hê op jou vakansie. Alles in die woonstel is net van die beste. Die uitsig oor die see vanaf die balkon en kombuis en selfs die hoofslaapkamer is asemrowend mooi. Jy kan regtig die see hoor op 'n stil aand. Die sonsondergang is net iets asemrowend. Wat lekker is, is die skuifdeur by die balkom wat heelnag kan oopstaan, sodat jy die see kan hoor. Die laaste aand was 'n koue wintersaand, maar die snoesige duvet en kombers het gesorg vir 'n lekker warm slaap. Yzerfontein se mense laat jou dadelik welkom voel en ek sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Simply Yzer Self-catering Apartments se terugvoer

Ons is so bly dat jy die tyd by ons geniet het. Hoop ons sien jou weer. Bly veilig.

Simply Yzer Self-catering Apartments
Amelia M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jammer ons kon net een aand oorslaap! Lekker plek om lank te kuier.

Ek het nie gehou van die sleutelboks vir die sleutel wat nie kan sluit nie. Dit beteken dat iemand anders jou sleutel kan uithaal en weer by jou woonstel ingaan nadat jy weg is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simply Yzer is reasonably priced but a bit too far from seafront.

The toilet/plumbing was smelly on the first day and the noise from the unit above was a bit off-putting. Otherwise, we enjoyed the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaun V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jaun V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie wat ek op foto's gesien het nie.

Foto's wys pragtige see-uitsig. Daar aangekom, kyk braai area op Spar se dak uit. Plek is lekker groot, baie mooi en netjies, maar ligging, trappe en geen view is nie vir my nie. Sal nie weer daar book nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Simply Yzer Self-catering Apartments se terugvoer

Jammer dat julle nie die verblyf geniet het nie. Die woonstel wat bespreek is het gesê dat dit geen uitsig het nie en ook dat die woonstelle sentraal geleë is, nie by die see nie.

Simply Yzer Self-catering Apartments
Bruce T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce T
Saam met vriende

Wedding stay.

Extremely convenient, lock up and go type of place. Clean comfortable with everything you need. Shop right next door too, which helps.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yumna R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yumna R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best one night stay ever

Friendly host, we could check in earlier and check out later, clean neat and comfortable. Close to all amenities. Not opposite the beach but great to take a walk to it and the best one night stay ever.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Weroneca H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Weroneca H
Gesin met klein kinders

Baie skoon, netjiese, stil en rustige woonstelle.

Die woonstelle is netjies, alles wat jy benodig is beskikbaar in woonstel. Net 'n jammerte ons kon nie self vuur maak nie omdat daar n gas braai is en geen geriewe vir vuur maak. Al nadeel is die daar waar gebou geleë is, is glad nie geskik nie. Daar is geen uitsig vanaf balkon en party woonstelle se balkon is baie klein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy M
Gesin met klein kinders

Was ‘n heerlike ruim woonstel. Baie lekker hier gebly. Mooi uitsig oor die see.

Woonstel se kombuis is puik toegerus. Ons was op die derde vloer, so dalk nie geskik vir ouer mense wat sukkel met trappe nie. Woonstel was baie netjies en sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Simply Yzer Self-catering Apartments se terugvoer

Baie dankie. dit was lekker om julle hier te he. Hoop ons sien julle gou weer.

Simply Yzer Self-catering Apartments
Vanessa C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa C
Gesin met klein kinders

Mooiste skoonste plekkie.

Ek sal beslis Simply Yzer aanbeveel, ons was ongelukkig om 'n plekkie te kry sonder 'n see uitsig, maar dit het glad nie ons verblyf belemmer nie. Dis regtig 'n pragtige plekkie en alles was skoon en nuut. Sal beslis weer daar bespreek en baie baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Simply Yzer Self-catering Apartments se terugvoer

Baie dankie, ons sien uit na julle volgende besoek.

Simply Yzer Self-catering Apartments
Lormarcia V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lormarcia V
Saam met vriende

It was simply gorgeous!

Great area and the employees was great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Simply Yzer Self-catering Apartments se terugvoer

Thank you! It was very special to accommodate you. Hope we see you again!

Simply Yzer Self-catering Apartments
Rihan B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rihan B
Saam met vriende

Beslis 'n aanbeveling.

Netjiese, ruim woonstel wat goed toegerus is. Goeie ligging, binne loopafstand van die strand. Ons is vriendelik ontvang met ons aankoms. Kan hulle met gemoedsrus aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ms P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ms P
Saam met vriende

Really good.

Gave me a chance to relax and enjoy a beautiful part of the Western Cape.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deon B
Gesin met klein kinders

Misleidende foto's!

Nie naby die strand en see nie maar wel in die besigheidsarea met geboue en vulstasie as bure. Geen uitsig in nommer 5 en nommer 6 se asblik, badkamer en laaie was nie skoon nie. Toe ek die nommers bel Vrydag om p6:40 was beide die landlyn en selfoon nie beantwoord nie. Geen melding van trappe se toeganklikheid nie en ek self kan nie trappe klim nie en 'n kind van 2 jaar nog minder. Dit was 'n teleurstellende onndervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Surette S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Surette S

Pragtige, gerieflike woonstel, net jammer van die ligging en die geraas.

Die woonstel is nuut en goed ingerig, en was baie skoon en netjies. Die kamers is ruim en gerieflik, en die beddegoed heerlik sag. Daar is 'n splinternuwe gasbraaier op die balkonnetjie wat uitkyk op die parkeerterrein. Ons kon ook die mooi sonsondergang van hieraf sien. Ek was saam met my ouers, so die trappe op na die 2de vloer was effens ongerieflik vir my ma wat moeilik trappe te klim. Alhoewel die woonstel naby die see is en daar 'n uitsig oor die see in die verte is, is die groot probleem met die woonstel die ligging en omliggende geraas. Die kamervensters kyk uit op die agterkant van die Spar-winkelsentrum. Die waaiers van die lugverkoeling het tot seker middernag gedreun en weer vroegoggend begin. Afleweringsvragmotors se trurat-waarskuwingsalarms het ook van vroeg af kort-kort opgeklink. Motorfietse wat na en van die Shell Garage wat skuins oorkant die woonstelblok is, gebrul het, het ook nie gehelp nie. So, as geraas jou nie jou pla wanneer jy slaap nie, is hierdie 'n baie gerieflike opsie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 29, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f7262a541cb7994ed5129f3c58c4fa7807a94e9b8e31ceacdee33de973df8dfde779b1baf6394d9d570770ceb94dfb40487?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 29 Buitekant Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.345468343845 18.1619255
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem