Simply Yzer Self-catering Apartments

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 124 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Andrew M
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Host was friendly, gave a tour of the apartment. Perfect location for business travel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

I would recommend this place to anyone escaping the hustle and bustle of a city. Simply awesome, friendly service and assistance. Peaceful and tranquil, waking up to fresh air and waves crashing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etrecia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Absoluut fantasties. Dit was ver bo wat ek verwag het en sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus Johannes M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Baie gerieflik en goed geleë. Ons het ons verblyf baie geniet. Die woonstelle is baie ruim, netjies en goed toegerus met alles wat nodig is. Dit is ook goed geleë tussen al die winkels wat net stapafstand is, en ons het see-uitsig gehad in die verte. Gasbraai was baie gerieflik op die toegemaakte stoep. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons Kaapse toer. Baie mooi eenheid. Baie ruim en ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony F
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Would use it again. Loved the apartment and everything inside. Only downside was the constant hum from the Spar air cons behind the complex.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Great value. Great place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik J
Kort verblyf
4.8
Feb 2025

Baie gerieflik en lekker. Pynlik netjies. Woonstel nommer 1 is ruim en kan 'n gesin van 4 met gemak akkommodeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Lekker soos 'n krekker. Fantasties, rustig, winkels naby, alles gerieflik, skoon en mooi. Pragtige skoon strand. Loopafstand van die see. Lekker oefening gekry met die stappery. Jammer ek kon nie langer bly nie. Zandrē was so vriendelik en behulpsaam. Gevoel ek ken haar al jare. Lekkerte van alles daar was geen ekstra fooie vir breekgoed nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina V
Kort verblyf
4.6
Mrt 2025

Heerlik, rustig. Dis 'n baie lekker plek. Baie ruimte. Baie veilig. Iets wat hulle kan verander - gee goeie seep en kombuis. Daardie goedkoop seep werk nie vir my nie. Dit maak nie eens skuim nie. In die badkamer moet ten minste handewas seep wees. Die klein botteltjie seep is nie genoeg vir die mense se stort en handewas nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Frik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 124

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Buitekant Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA409e65e78293b6987be7b0f1da7491d56fe39fa16c534bbfe1fb1e66f70df5c282670ecc66e6cd059ffb2ae23ef83b21f14f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 124 5 1 5 29 Buitekant Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.345468343845 18.1619255
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang