Singh's 2 Bed Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Singh's 2 Bed Apartment bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige gebou, in die Kaapse middestad, geleë. Die gebou is langs Green Market Square, en naby 'n verskeidenheid ontspannings- en sakegeriewe in die middestad.

Die woonstel is op die tiende verdieping en het 2 en suite-slaapkamers, en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, ingeboude kaste, 'n kluis, en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond met 'n stoof, en 'n verskeidenheid kookgerei en eetgerei. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.

Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, en die sitkamer het 'n plasma-TV met 'n DVD-speler en sekere DStv-kanale (Compact). Die leefarea lei na 'n privaat balkon met 'n skilderagtige uitsig op Tafelberg en oor die stad.

Die gebou beskik ook oor 'n klein gimnasium wat goed toegerus is, 24 uur-sekuriteit, 'n ontvangstoonbank, en toegewese parkeerplekke met 'n afstandbeheer in die aangrensende gebou. Die gebou is naby Kaapstad se naglewe, restaurante, museums, ’n MyCiTi-bushalte, Kunstekaap, KIKS en ’n rit ver vanaf Kaapstad Stadion in Groenpunt en die V&A Waterfront.

Slaapplek

'n Bespreking by Singh's 2 Bed Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Singh's 2 Bed Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false