St. Helenabaai Akkommodasie by Sinoda Gastehuis | LekkeSlaap
+11

Sinoda Gastehuis

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vanaf 30 Apr 2020 tot 15 Des 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mullet-singel 8, Habour Lights, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 R723 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sinoda Gastehuis is 'n bekoorlike vakansiehuis in die kusdorp St Helenebaai. Die huis is ideaal geleë naby die gewilde Golden Mile-strand, Shelley Point en die hawe.

Dié bekoorlike kothuis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ketel. Die sitkamer het 'n TV met DStv, sowel as 'n CD- en videospeler. Braaigeriewe is beskikbaar. Daar is ook lugversorging in die leefarea.

Daar is doendinge soos swem, visvang, walviskyk, snorkel, duik en gholf in St Helenabaai.

Slaapplek

’n Bespreking by Sinoda Gastehuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Sinoda Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Mullet-singel 8, Habour Lights, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sinoda Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R850
Vanaf R723
per nag (plek vir 6)
was R850
Vanaf R723
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mullet-singel 8, Habour Lights, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgAoowVE3KpAitfB6SXGTS4QXwfWtIWbv0KDRb9Upupuq7U9LLf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R850, nou Vanaf R723  per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 8 Mullet Close Habour Lights 7390 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.749688057319 18.010041271892
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za