Sion Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Annette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Jaar gelys 3
Opsomming van Resensie
Carla B - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige plek.
Sion Guest House se terugvoer
Baie dankie Carla vir die positiewe en mooi terugvoering.
Ons waardeer
Hennie J - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige plek.
Svetlana A - Apr 2023
Algehele gradering
Wrong type of room.
Sion Guest House se terugvoer
Good day.
We apologise for the inconvenience with the room. We picked up a fault on the website. As per agreement, we would like to refund you.
Hope to do business in future.
Kind regards
Sion Guesthouse
Hennie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Worth every cent.
Cindy E - Mrt 2023
Algehele gradering
Als wat mens nodig het en meer!
Sion Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer. Vriendelike groete.
Juanita L - Feb 2023
Algehele gradering
Onstpannend, heerlike geriewe en daar is sonkrag!
Sion Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Bly julle het dit geniet. Sien uit na jul volgende verblyf.
Ben F - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies. Heerlike ontbyt genuttig.
Sion Guest House se terugvoer
Goeiedag Ben
Baie dankie vir die terugvoering.
Ek sal dit beslis opneem met die eienaars.
Baie dankie vir vriendelike groete.
Amanda V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie mooi, ruim kamer, baie netjies.
Sion Guest House se terugvoer
Hi Amanda ons is besig met 'n aansoek vir n lening vir solar. Vriendelike groete
Juan S - Sep 2022
Algehele gradering
Family stay was wonderful.
Christo H - Jun 2022
Algehele gradering
Was baie lekker gewees.
Sion Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit. Julle is enige tyd welkom.
Ivan M - Mei 2022
Algehele gradering
Very accommodating and kind personality.
Sion Guest House se terugvoer
Thank you so much for the review Ivan.
It is much appreciated.
Kind regards,
Annette
Danel M - Mei 2022
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
- Kapasiteit: 17 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hermanstraat 76, Lephalale, 0555, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom