Bloubergstrand Akkommodasie by Sir David Selfsorg Kamers | LekkeSlaap
+5

Sir David Selfsorg Kamers

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Sir David Selfsorg Kamers
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.9/5
Bronwen V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bronwen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable.

We had a lovely stay. The room was clean and had luxury touches. Not really self-catering. You can make yourself a cup of coffee and a piece of toast and warm up leftovers - no more than that. Unfortunately the adjoining room had an unpleasant smell so I would advise not to rent that room out till it is fixed.

Anita V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V
Saam met vriende

Wonderlike ervaring.

Baie netjies en skoon en vriendelike diens van Lizzy.

Marie S - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S

Dit was heerlik!

Ons was baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Dit is so rustig en ek sal die kamers sterk aanbeveel.

Dave J - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoende.

Kliënte moet bewus wees van die feit dat daar geen see-uitsig is nie.

Sir David Selfsorg Kamers's terugvoer

Hello Dave
Dankie vir die 'review'
Ek adverteer dit definitief nie met 'n see-uitsig nie.
Groete Lizzy

Sir David Selfsorg Kamers
Vanessa I - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely wonderful stay,

Felt safe. The accommodation is clean & it provided the necessary. Thank you.

Liana V - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Liana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

Heerlike plek! Al wat dalk pla is die feit dat 'n mens se voertuig langs 'n besige straat geparkeer word.

Eugene E - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene E

Uitstekend!

Dit is stil en rustig en naby die see. Dit is iets besonders. Alles is binne bereik. Die mense is vriendelik en behulpsaam. Daar is voldoende busdienste. Ek beveel dit 100% aan.

Eugene E - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene E

Ek beveel dit 100% aan.

Ek beveel dit aan vir almal. Dit is rustig, skoon, die area is baie veilig. Jy kan stap, die diens is puik. Jy kom en gaan soos jy wil. Dit is binne bereik van alles wat jy verlang.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVmOWMyOTE3LTRmMTgtNGY2Yi1hOWE1LTM3NWM1NmM2YTgwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 Sir David Baird Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.800386581634 18.461113572121
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za