LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sir Henry’s Accommodation | LekkeSlaap
+178

Sir Henry’s Accommodation

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Short-straat 437, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 16
  • Vanaf R720 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sir Henry's Accommodation is in 'n stil area met 'n mooi tuin, stapafstand vanaf die bekende Clarens Square en naby verskillende voetslaanroetes. Dit is die ideale wegbreek vir 'n groep van 8 tot 12 gaste.

Sir Henry's Accommodation het 6 slaapkamers wat elk geskik is vir 2 gaste en sy eie badkamer het. Daar is 4 kamers wat elk 'n koningingrootte-bed het en 2 kamers wat elk 'n dubbelbed het. Elke kamer het 'n yskassie, mikrogolf, ketel, 2 koppies en teelepels, 2 bordjies en 'n broodrooster. Vier van die 6 slaapkamers het ook 'n kaggel. Gaste moet hul eie hout saambring indien hulle die kaggel wil gebruik.

Daar is 'n groot kombuis wat ideaal is vir groepe vriende en familie is, en 'n eetkamer met stoele en tafels. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, potte en panne. Die eetkamer het ook 'n kaggel vir kouer aande.

Gratis WiFi is in al die kamers en die eetkamer beskikbaar.

Daar is 'n braai-area onder die bome waar gaste heerlik saam kan eet en kosmaak.

Daar is 'n swembad waarin gaste na 'n lang dag kan afkoel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Sir Henry’s Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Short-straat 437, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Sir Henry’s Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Short-straat 437, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9000ceaa293550f8abf26515050b6f89ca3411e8123b81b843398b9dd680ceb8a48adfd4cb2a1d820e5f89b0619cb779e950?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720  per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 437 Short Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.510868286143 28.420518710976
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem