Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sit Back and Relax

Selfsorg
Strandmeer-uitsig
Vanaf
Vanaf R2 000
per eenheid
Beskrywing

Dié woonstel beskik oor 2 kamers en bied 'n vreedsame uitsig oor die Langebaan-strandmeer. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Daar is 'n oopplan-kombuis en -sitkamer met 'n see-uitsig en 'n oop stoep met 'n kaggel. Linne, handdoeke en toiletpapier word voorsien. DStv en WiFi is ook beskikbaar. Bring asb. eie strandhanddoeke en toiletware saam.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hoofhuis
Vanaf
Vanaf R4 000
per eenheid
  • Plek vir 7 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die drieslaapkamerhuis het dubbelbeddens en 2 en suite-badkamers. Daar is 'n aparte gastebadkamer. Die huis het ’n groot leefarea met DStv en WiFi. Daar is ook 'n draagbare braai kan na die stoep geskuif waar waar gaste 'n uitsig oor die strandmeer kan geniet. Die hoofslaapkamer is 'n solderkamer en het 'n TV, leeshoekkie en 'n uitsig oor die strandmeer. Die oopplan-kombuis en -eetarea het dubbeldeure wat na die stoep lei waar gaste kan ontspan.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 7)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Salamanderstraat 52, Myburgpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dfe0eb9e44b6277813d33bebc15372d7fbbe44c556daafa22aaf50b2f8e15cf6ea6c520a5d8a2193c62a861f566da02a1a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 7) 6 5 1 5 52 Salamander Street Myburgpark 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.0894168 18.0480808
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem