Sandton Akkommodasie by Six Sandton | LekkeSlaap
+54
+54

Six Sandton

1 resensie
Gastehuis
  • Vanaf R945 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westbrook-rylaan 6, Strathavon , Sandton , 2031, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Six Sandton is 'n bekoorlike en veilige gastehuis met 24 uur-sekuriteit in Sandton, 'n lowerryke buurt in Johannesburg. Hierdie toonaangewende buurt is 'n baken vir sakereisigers, toeriste en diegene wat wil inkopies doen, uiteet, vergader en kuier.

Die gastehuis bied luukse verblyf in 8 en suite-slaapkamers. Elke kamer het 'n koninggrootte- of koninginggrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Daar is 2 skakelkamers wat saam bespreek kan word vir 'n groep op 'n gesin. Geriewe in die suites sluit 'n platskerm-TV, gratis WiFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, gastesitarea waar drankies beskikbaar is en die tuine wat met 'n koidam en 'n handjievol voëlspesies spog. Konferensiegeriewe is ook beskikbaar op die perseel.

Besienswaardighede in die area sluit winkelsentrums, restaurante, Gold Reef City, Lesedi Cultural Village en gholfklubs in.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Six Sandton
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Westbrook-rylaan 6, Strathavon , Sandton , 2031, Gauteng
  • Gaste dink Six Sandton het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R945
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R945
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R945
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westbrook-rylaan 6, Strathavon , Sandton , 2031, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACfjrhHWm0MePLrR5APdW74rSnnAILJvJeg52ahnumaSs0ehX0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R945  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 6 Westbrooke Drive Strathavon 2031 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.09801 28.07197
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za