Six Valk Avenue Guest House
Opsomming van Resensie
Candice S - Feb 2022
Gemiddeld
Lovely host, goes above and beyond. Water issues compromised the value of the stay.
Yolanda M - Jan 2022
Gemiddeld
Awesome.
Johann B - Mei 2021
Gemiddeld
Kort besoek, maar lekker gebly.
Ursula P - Apr 2021
Gemiddeld
Baie dankie vir die lekkerste blyplekkie in 'n lang tyd
Peter T - Jan 2020
Gemiddeld
I would thoroughly recommend Six Valk Avenue Guest House.
Lees meerSix Valk Avenue Guest House se terugvoer
Good day Peter,
Thank you for your lovely review and we would love to have you back and host you again for a longer period. It is much appreciated.
Kind regards,
Michelle Manager
Henna N - Jan 2020
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Six Valk Avenue Guest House se terugvoer
Goeie middag Henna,
Dit was 'n plesier om albei dames te huisves. Ons sal graag sien dat u terugkeer vir 'n ander verblyf. Dankie dat u ons ondeneming gekies het.
Vriendelike groete,
Michelle
Besturrder van Six Valk Avenue Gastehuis
Danelle P - Des 2019
Gemiddeld
Uitstekende waarde vir geld!
Six Valk Avenue Guest House se terugvoer
Thank you Danelle, for the lovely review.
It was a pleasure to host you and your husband, and we hope to see you again.
Regards, Michelle Manager.
Fritz W - Nov 2019
Gemiddeld
Baie gemaklik en gerieflik.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Very comfortable and convenient.
Our room was spotlessly clean and very comfortable. The small kitchen next door had all the necessary crockery and cutlery. Our hostess was very friendly and made sure our bicycles were safely stored.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Six Valk Avenue Guest House se terugvoer
Thank you for the lovely review, it was a pleasure hosting you both. We look forward to the next visit.
Kind regards,
Michelle Manager
Jacques P - Aug 2019
Gemiddeld
Vriendelike mense, netjiese kamers, en baie naby Monte Casino.
Six Valk Avenue Guest House se terugvoer
Jacques ,
Thank you for the kind review. It was a pleasure to host you and your wife and we look forward to your return.
Regards,
Julia and Michelle
Tjaart M - Mrt 2019
Gemiddeld
Lekker verblyf baie na aan Monte Casino.
Six Valk Avenue Guest House se terugvoer
Tjaart,
Thank you for the kind review. It was a pleasure to host you and your wife and we look forward to your return.
Regards,
Julia
Waldo V - Jul 2018
Gemiddeld
Fantasties!
Six Valk Avenue Guest House se terugvoer
Dankie Annamare
Baie dankie vir die positiewe resensie.
Ons sien uit na julle terugkoms.
Julia
Louis V - Mrt 2017
Gemiddeld
Ons was vriendelik ontvang en dadelik tuis vevoel. Dit was stil en alles na ons smaak.
Six Valk Avenue Guest House se terugvoer
Louis and Mesh,
Thank you for the very kind review. You are both wonderful guests to host and we look forward to your return.
Blessings
Julia
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Valklaan 6, Fourways, Johannesburg, 2151, Gauteng
- Geen kinders onder 12