LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sixty B | LekkeSlaap
+6

Sixty B

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willem Olckers-straat 60, Despatch, 6220, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sixty B bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgwoonstel in die stil woonbuurt Campher Park in Despatch, 'n dorp tussen Uitenhage en Gqeberha (Port Elizabeth). Die woonstel is op 'n woonerf geleë waar die eienaars ook woon.

Die oopplan-woonstel het sy eie privaat tuin met 'n ingeboude braai en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, en 'n kombuisie.

Die kombuisie is met 'n Snappy Chef-induksiestoof met 1 plaat, 'n ketel, mikrogolfoond, broodrooster, yskassie, eetgerei en breekware toegerus. Die woonstel spog met gratis WiFi en 'n TV met die volle DStv-pakket, en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Sixty B sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Sixty B
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Willem Olckers-straat 60, Despatch, 6220, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sixty B het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willem Olckers-straat 60, Despatch, 6220, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30f08094b9e3d6fbed6b8af806fa9e09ca104afc6b4f9b65060c995a06c0bc464b957115fbf4ba0858eefd28161f6509f255?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 60 Willem Olckers Street Despatch 6220 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.807500072074 25.451076582209
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem