Siyaghopa Game Farm
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 08:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Derdepoortpad, Dwaalboom, 319, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 000 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Siyaghopa Safaris is op 'n wildsplaas naby Dwaalboom, Limpopo en bied gehalte-bosveldverblyf vir 'n gesin of groep vriende.
Die verblyf beskik oor 6 chalets met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak elk. Die kamp bied slaapplek aan 12 gaste op 'n slag.
Die gemeenskaplike kombuis het 'n ingeboude braai, tweeplaatstoof, groot yskas, kisvrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.
Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike kuierarea met oorgenoeg sitplek, 'n boma en braaigeriewe. Daar is lieflike braaigeriewe waarvan gaste gebruik kan maak. Daar is ook 'n plonspoel waarin gaste na 'n lang dag kan afkoel.
Opsionele doendinge sluit wildritte teen 'n ekstra koste in.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Siyaghopa Game Farm sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Derdepoortpad, Dwaalboom, 319, Limpopo
Sien meer verblyf in Limpopo
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 08:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Derdepoortpad, Dwaalboom, 319, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom