Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Siyaya

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Siyaya
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Se S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Se S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het almal heerlik gekuier.

Kan net die braaier verbeter. Kan nie die rooster op en af stel soos 'n mens braai nie. Groot yskas in 'n pluspunt. Baie skoon en netjies. Dalk WiFi installeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly. Mense by Field Security is pateties.

Aankoms by Field Security was onvriendelik en ongeskik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanne W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne W
Saam met vriende

Good time had by all.

Everything you need in the home. Great braai and balcony area. Plenty of room. It's perfect for a South African experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel K
Gesin met tieners

Lekker gebly en die diere vreeslik baie geniet. Sal dit aanbeveel en weer soontoe gaan.

Die groot yskas en dubbel badkamer geriewe was 'n pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Get some backup lights.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ed M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ed M
Saam met vriende

Heerlike, netjies huis.

Heerlike plek. Kort net 'n plonspoel vir daai warm dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda G
Gesin met tieners

Waarde vir geld. Netjies en goed toegerus. Sal beslis weer daar bly.

Ons verblyf was aangenaam. Plek was skoon en goed toegerus. Lugversorging en waaiers het dit baie aangenaam gemaak en die wasmasjien was 'n wonderlike bonus. Sal dit beslis aanbeveel vir enige persoon wat 'n rustige omgewing sal geniet. Baie dankie vir u puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met vriende

Lekker plek, netjies en skoon.

Ons het die paar dae by Siyaya baie geniet. Dit was bitter warm, maar die lugreëling het baie gehelp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan R
Saam met vriende

Rustig en salig.

Pragtige en rustige omgewing, het net 'n swembad nodig gehad om die hitte te breek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tsakani B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tsakani B
Gesin met klein kinders

Home away from home.

Dawn is such a good host. More than we expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bennie K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bennie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en privaat.

Nie juis baie diere gehad om die eiendom nie, het wel die nagapie gesien op altwee aande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eric S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eric S
Saam met vriende

Uitstekend!

Pragtige area. Baie diere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kowie D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kowie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, alles wat jy nodig het.

Dawn baie behulpsaam en goeie reëlings getref vir afhaal van sleutel. Die eenheid is toegerus met alles wat jy nodig mag kry. 'n Bonus is die diere wat tot by huis kom. Heerlik rustig en net 'n klipgooi vanaf die Kruger. Sal beslis weer Siyaya toe wil gaan. Sommer vinnig weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna Marie E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna Marie E
Saam met vriende

Verenig met die natuur.

Diere op ons voorstoep, private ingang, voertuig onder dak, saam met die regte vriende wat meer kan mens vra? Vir seker sal ons weer van Siyaya gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Siyaya se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Anna Marie, ons sal julle graag weer wil huisves in die toekoms!

Siyaya
Martin V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V
Gesin met tieners

Sal beslis weer van Siyaya gebruik maak alles wat 'n mens nodig het is daar.

Baie dankie dit was 'n rustige vakansie met baie wild om die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Siyaya se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Martin, dit was `n plesier om julle te huisves.

Siyaya
Craig H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Craig H
Gesin met tieners

It was an affordable stopover for the weekend.

The house needs a bit of routine maintenance. Little black smelly bugs made a nasty appearance on the Saturday night, and pestered us for the remaining time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Siyaya se terugvoer

Hi Craig,
Thank you for the honest feedback.
We will ensure to perform more timely and regular maintenance over the house, and to make provision for a cleaning service.

Siyaya
Gerhard E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil in die natuur.

Geen inligting oor afhaal van sleutels. Geen antwoord by kontaknommers of die webtuiste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Siyaya se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Gehard. Ons sal verseker werk maak om ons kliente diens te verbeter en om vinniger inligting beskikbaar te stel.

Siyaya
Morne L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig baie lekker plek in die bosveld atmosfeer.

Dankie baie vir al julle moeite met ons huweliksherdenking. Was 'n spesiale naweek wat nog meer so gemaak is deur julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Siyaya se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Morne. Dit was `n voorreg om die mylpaal saam met julle te vier.

Siyaya
Thinus D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beter toegerus as ons eie huis, kraakvars beddegoed, tot selfs 'n biltongkerwer. Baie rustige gedeelte van Marloth met genoeg groot koeltebome. Sal vir seker weer kom vir de rustigheid.

Siyaya, is uiters goed toegerus met nuwe kraakvars beddegoed, handdoeke en breekware. Daar is selfs voorsiening gemaak vir 'n biltongkerwer. Lekker rustige atmosfeer met baie voëls in die bome rondom die groot erf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Siyaya se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Thinus, ons sien uit om julle weer te huisves in die toekoms.

Siyaya
Vanaf R1 500
R1 500 R1 050
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 050
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 050
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipspringerstraat 3512, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA862a804ceb408e8b5c96e742227be79390b3fe2f1633a814fb5131956e7e2df878b130ce85d868857c43a524f329036ac4a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 050 per nag, vir 6 mense 19 5 1 5 3512 Klipspringer Street Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -25.341064278358 31.806692149074
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem