We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by SJ's Selfsorgverblyf | LekkeSlaap
+11

SJ's Selfsorgverblyf

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir SJ's Selfsorgverblyf
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5
Wilmari S - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmari S

Uitstekende diens. Uitstekende akkommodasie. Goeie kliëntediens.

Jerylene was baie vriendelik met ontvangs, ons was hopeloos te vroeg om in te check maar sy was baie understanding en dan ook accommodating. My ouers het die plekkie vreeslik geniet.

SJ's Selfsorgverblyf se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit.
Vriendelike Groete,
SJ's Selfsorgverblyf

SJ's Selfsorgverblyf
Antionette E - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette E
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Sal beslis weer daar bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Value for money.

Would definitely stay there again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Duart O - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Duart O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig en baie heerlik.

Verblyf was maklik gevind. Alles was in plek met aankoms, niemand val oor mekaar se voete nie, so ons het blyplek baie geniet.

SJ's Selfsorgverblyf se terugvoer

Ons is bly julle het jul blyplek met ons geniet. Julle is enige tyd welkom om by ons te vertoef.

SJ's Selfsorgverblyf
Annamé C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Annamé C
Gesin met tieners

Netjiese plek, volledig toegerus en baie gerieflik.

Ons het lekker gebly, net twee dinge sou dit beter gemaak het: veiliger parkering en 'n verwarmer. Die eienaars het later vir ons 'n verwarmer gebring, dit was baie koud gewees!

Stephani L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephani L
Saam met vriende

Goeie diens.

Vriendelik en behulpsaam.

SJ's Selfsorgverblyf se terugvoer

Baie dankie dat julle by SJ's vertoef het. Julle is enige tyd welkom.

SJ's Selfsorgverblyf
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patrysstraat 11, Amandelsig, Kuilsrivier, Kaapstad, 7580, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2S7qMAU7XOfGnOhISxQ8mONjgXoIiLGAlkcaQ4aK6EPyBI9SNm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 11 Patrys Street, Amandelsig Kuils River 7580 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.931378901788 18.696601923943
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem