SJ's Selfsorgverblyf
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Patrysstraat 11, Amandelsig, Kuilsrivier, Kaapstad, 7580, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
SJ's Selfsorgverblyf is in Kuilsrivier geleë, 'n stil woonbuurt sowat 2 km vanaf die bekende Zevenwacht-landgoed en is ook na aan die Stellenbosch wynroete.
Hierdie knus ateljeewoonstel is geskik vir 4 gaste. Die oopplan-area spog met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuisie en 'n leefarea. Die slaapbank vou oop tot 'n dubbelbed. Die kombuis is vir selfsorg met 'n drieplaatstoof, 'n oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.
Let asb. dat ander huurders ook op die perseel woon.
SJ's Selfsorgverblyf is na aan 'n Woolworths Food, Checkers, Spar en verskeie ander winkels en dienste geleë.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Patrysstraat 11, Amandelsig, Kuilsrivier, Kaapstad, 7580, Wes-Kaap
- Gaste dink SJ's Selfsorgverblyf het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kuilsrivier Noordelike Voorstede Stellenbosch Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Patrysstraat 11, Amandelsig, Kuilsrivier, Kaapstad, 7580, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom