Skaap Plaas Akkommodasie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Skaap Plaas Akkommodasie skuil op 'n prentjiemooi plaas, 45 km vanaf Mosselbaai in die Tuinroete-streek. Die plaas is ideaal vir 'n plattelandse wegbreek, tussen bosse, helder rivierpoele en watervalle.

Verblyf is in 'n tweeslaapkamer-houthut tussen bome en naby die watervalle beskikbaar, en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 enkelslaapbanke in die leefarea en die badkamer het 'n stort.

Die kombuis is vir basiese selfsorg toegerus en sluit 'n yskas, stoof en basiese toebehore in. Die oopplan-leefarea het 'n braai-area en 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die hut lei na 'n houtdek met 'n lieflike berguitsig.

Die plaas bied 'n dag-voetslaanroete deur 'n inheemse woud, fynbos en wattel. Daar is ook watervalle en swempoele.

Slaapplek

'n Bespreking by Skaap Plaas Akkommodasie sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Skaap Plaas Akkommodasie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false