Skaduberg Kothuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Skaduberg Kothuis is 25 km buite Oudtshoorn geleë. Dis 2,2 km van die Kangogrotte af en 70 km vanaf George Lughawe.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamers het baddens of storte. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof en mikrogolf. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Kom geniet 'n ononderbroke uitsig oor die Kangovallei en pak 'n staproete langs die Grobbelaarsrivier en in die berge aan.

Slaapplek

'n Bespreking by Skaduberg Kothuis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Skaduberg Kothuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R890 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false