Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skattebol

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die reg tot toegang word voorbehou. Die huisreëls moet gevolg word sodat gaste 'n genotvolle verblyf kan hê en goeie verhoudings met die bure kan handhaaf.
Die persoon wat die bespreking maak, neem alle verantwoordelikheid vir enige skade aan die eiendom of items in die eiendom en sal hierdie skade moet betaal.
Geen harde musiek word bedags of snags toegelaat nie.
Daar mag nie meer mense op die perseel wees as wat bespreek het nie.
Leë kamers word gesluit.
Rook is verbode in die huis.
Geen items mag van die huis verwyder word nie.
Indien die uitstaande balans nie 2 dae voor die inklokdatum betaal word nie, moet dit tydens die inklok in kontant betaal word.
Linne word verskaf.
Skottelgoedwasseep, 2 skottelgoedwastablette, 2 afdroogdoeke, 2 swartsakke en 1 toiletrol per toilet word verskaf.
Geen eet- of drinkgoed word verskaf nie. Bring asb. eie koffie, tee, melk en suiker saam.
Braaihout word nie verskaf nie.
Daar is nie sonkrag of alternatiewe krag tydens beurtkrag nie. Bring asb. batteryligte saam.
Daar is 'n tweeplaatgasstoof, 'n elektriese stoof en oond en 'n braai op die stoep.
'n Jacuzzi is beskikbaar vir verblyf langer as 5 nagte.


Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1161 Sebastian-straat, Breedezicht, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d7a88397cab9eb67fe95b2da78422e326d043d6c35edcbc4351f22fe95447e2194ad8a6634645b5e8a00b2a911056282292?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 11 5 1 5 Erf 1161 Sebastian Street Breedezicht 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.397844230069 20.819516502727
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem