Kommetjie Akkommodasie by Skiathos | LekkeSlaap
+26

Skiathos

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dreyerweg 6 , Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 171 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Skiathos is 'n grasdakkothuis in die hartjie van Kommetjie en dis een van die oorspronklike Kommetjie-huise in die Ou Kom. Kommetjie is 'n Kaapse kusbuurt op die Suidelike Skiereiland met trekpleisters, soos Imhoff-plaas, Slangkop-vuurtoring en Long Beach waar jy kan visvang.

Dié kothuis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n uitsig oor die voortuin en swembad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié twee kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, klein sitarea met 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n bad.

Die kombuis is toegerus met 'n oond, stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele, wasmasjien en skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 8 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, kaggel en platskerm-TV met Apple-TV en Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die onderdakpatio het ingeboude braaigeriewe en 'n tafel met stoele. Die patio bied 'n uitsig oor die agterplaas met 'n plonspoel.

Slaapplek

’n Bespreking by Skiathos sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • Dreyerweg 6 , Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 171
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 171
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dreyerweg 6 , Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGlw2QBjQeXlC2uJtLsMvPQ0TXH3NHzmjJoyyJA9ose5CWaA2H8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 171  per nag (plek vir 6) 6 Dreyer Road Kommetjie 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.1424499 18.3249299
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za