Skinkikofi Tulbagh

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Skinkikofi Tulbagh bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n duplekswoonstel in Tulbagh se historiese Kerkstraat. Dié unieke woonstel is stapafstand vanaf die kafees en restaurante.

Skinkikofi Tulbagh het slaapplek vir 3 gaste. Die woonstel het 'n tussenverdieping met 'n slaapkamer en 'n privaat toilet, en 'n oopplan-kombuisie, -sit en -eetkamer, en 'n volledige badkamer op die onderste vloer. Daar is 3 enkelbeddens in die slaapkamer en die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, oondjie en stoof, en 'n yskas. Die leefarea het 'n eetkamertafel met 4 stoele. Gaste het toegang tot privaat parkeerplek voor die woonstel.

Tulbagh se historiese Kerkstraat dateer uit die 1860 en daar is heelwat gewilde wyn- en olyfplase in die omgewing. Besoek gerus die kunsgalerye, De Oude Drostdy Museum en Drostdy Hof Wyne, De Oude Kerk Museum, Aardbewing Museum, Moniki Sjokoladeproe, en verken die Murludi-staproete, bergfietsroetes, perdryroetes, en al die restaurante.

Slaapplek

'n Bespreking by Skinkikofi Tulbagh sluit in:

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Skinkikofi Tulbagh gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 050 per nag (vir 3 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false