Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skip Skop

Skip Skop
Vanaf R2 900
R2 900 R1 933
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie huis is in Fisherman's Village geleë. Dit het 'n groot oopplan-kombuis, eetkamer en sitkamer. Die hoofslaapkamer het asemrowende see-uitsigte en 'n en suite-badkamer. 2 van die ander dubbelkamers deel 'n volledige badkamer.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste kan nie in- of uitklok op Kersdag of Nuwejaarsdag nie.
Die eenheid mag slegs die aantal gaste wat op die besprekingsfaktuur gespesifiseer is, huisves.
Geen harde musiek na 22:00.
Geen luidrugtige partytjies word op die perseel toegelaat nie. Die bestuur behou die reg voor om gaste uit te sit wat nie hierdie reël gehoorsaam nie.
Die breekskadedeposito is binne 7 - 14 werksdae na uitklok terugbetaalbaar nadat die huis vir breekskade nagegaan is.
Let wel dat alle betalings via EFT gedoen moet word.
DStv is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 900
R2 900 R1 933
per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pelikaanstraat 6, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16c89b4ab08774d1eb19fd63031d903f8f46bce42fa244adeced07d5976232f8208bb8fe0266127bbaf3b3ac0aa09c104e6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 900 nouVanaf R1 933 per nag (plek vir 8) 24 5 1 5 6 Pelikaan Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.807763888889 17.894205555556
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem