Skip Skop

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Skip Skop is 'n pragtige huis in Fisherman's Village in Paternoster, na aan al die winkels en restaurante. Besoekers aan Paternoster kan hulle verlustig in die besigtiging van walvisse en dolfyne wat 10 maande per jaar hier in die see baljaar.

Die huis bestaan uit 4 slaapkamers en daar is slaapplek vir nog 2 mense in die solderkamer op 2 enkelbeddens, maar gaste moet asseblief hulle eie beddegoed saambring. Daar is
3 badkamers waarvan twee 'n en suite is, 'n groot ten volle toegeruste kombuis en eetkamer, 'n gemaklike sitkamer met DStv op aanvraag teen 'n ekstra koste per dag, en 'n pragtige terras met braaigeriewe en gedeeltelike see-uitsig.

Paternoster is sowat 150 km vanaf Kaapstad en 15 km noordwes van Vredenburg. Dit is 'n gunstelingbestemming vir 'n naweekwegbreek. Die Weskus is bekend vir sy omvangryke spesies en die verskeidenheid inheemse plantegroei - 'n baie spesiale plek vir veldblomliefhebbers van regoor die wêreld.

Slaapplek

'n Bespreking by Skip Skop sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Skip Skop gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 662 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za