Arniston Akkommodasie by Skip's House in Arniston | LekkeSlaap
+27

Skip's House in Arniston

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 23, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Skip's House in Arniston is ’n dubbelverdiepinghuis wat slaapplek aan 10 gaste bied.

Die huis het 4 slaapkamers, 1 is op die boonste verdieping en die ander 3 is op die grondverdieping. Die oopplan-kamer bo het ’n dubbelbed en 2 enkelbeddens en daar is ’n badkamer met ’n stort.

Twee van die kamers onder het elk ’n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 2 badkamers. Beddegoed word vir alle kamers voorsien. Bring asb. jou eie handdoeke saam.

Die leefarea onder het ’n kombuis wat volledig toegerus is vir selfsorg met ’n stoof en oond, mikrogolf, yskas en eetarea. Die oopplan-leefarea het ’n ingeboude kaggel en ’n TV. Gaste moet asb. hul eie dekodeerder en slimkaart bring, ongelukkig het ons nie PVR-koppelpunte nie. Daar is egter OpenView-kanale. Daar is 'n TV in die hoofslaapkamer en in die sitkamer.

Daar is ’n buitebraai in die omheinde tuin en troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Die huis beskik oor 'n alarmstelsel.

Gaste kan op die lieflike strande ontspan en Arniston bied verskeie doendinge soos verskeie restaurante, swem, fietsry, perdry, bergfietsry, voetslaan, visvang, walviskyk, duik en veel meer. Gaste kan ook die spa by Arniston Hotel of die Waenhuiskransgrot besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Skip's House in Arniston sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Area 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hoofstraat 23, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 10)
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 23, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUoFcs3mUQBwZgcifPjGLTn4UN8gXlVoUQ1wH1LoHWuz5cre69M?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 900  per nag (plek vir 10) 23 Main Road Arniston 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.665599 20.22797
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za