Skoenlapper Selfsorg Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Skoenlapper Selfsorg Gastehuis is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid en het slaapplek vir 3 gaste in Potchefstroom.

Dié eenheid het 'n private ingang en tuin. Daar is 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n private badkamer met 'n bad en 'n handstort. 'n Driekwartbed is vir 'n derde persoon beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Die klein kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof en 'n klein oond, yskassie en tee-en koffiemaakgeriewe en lei tot die sitkamer.

Braaigeriewe is in die tuin beskikbaar. Gaste kan gebruik maak van die toesluitmotorhuis en addisionele parkeerplek.

Skoenlapper Selfsorg Gastehuis is oorkant die Potchefstroom buiteklub geleë, 1 km vanaf Mooirivier Mall wat 'n verskeidenheid van winkels en restaurante bied, 4,5 km vanaf Noordwes Universiteit en 6 km vanaf die Mediclinc.

Slaapplek

'n Bespreking by Skoenlapper Selfsorg Gastehuis sluit in:

1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Skoenlapper Selfsorg Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 3 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]