LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Skoenlapper Selfsorg Gastehuis | LekkeSlaap
+17

Skoenlapper Selfsorg Gastehuis

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Skoenlapper Selfsorg Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Johann B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, skoon en alles is daar wat nodig is.

Lekker gebly. Veiligheid baie goed met toesluitmotorhuis en veiligheidshekke. Woonstel netjies en goed toegerus. Sal weer gaan.

Eben H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gerieflik en lekker.

Dit was maklik bekombaar en naby eetplekke. Al wat kort is dalk 'n dakwaaier vir die somer.

Chris B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Gerieflik, baie netjies en rustige omgewing.

Die eienaars het 'n passie vir hul besigheid. Dit is inspirerend. Ek sal enige tyd weer daar oorslaap. Baie dankie.

Tina V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina V
Saam met vriende

Alles wat jy nodig het. En baie vriendelike en professionele diens.

Daar is baie moeite gedoen en daar is baie lekker ekstra bederfies.

Helena V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie skoon, gerieflik en hulle het aan alles gedink wat enige iemand mag benodig vir die verblyf.

Ek sal vir seker die Skoenlapper Gastehuis vir enige iemand aanbeveel. Aangename mense ook.

Seugnet M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Seugnet M
Gesin met tieners

Baie lekker!

Sal definitief weer soontoe gaan!

Johan V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en baie goed toegerus met alles wat 'n mens kan benodig.

Die akkommodasie is baie gerieflik en baie smaakvol toegerus. Baie moeite met die dekor en alles skoon en van goeie smaak en gehalte. Die diens was uitstaande. Gasvryheid en voordurende navraag oor ons gemak en of enige iets benodig word. Gerieflik vir die winter. Sal beslis weer daar oorbly.

Erika G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika G
Gesin met tieners

Heerlike bederf.

Wanda laat jou onmiddellik tuis voel met klein bederfies op jou kopkussing. Volgende keer gaan my 4 voet kinders saam.

Vanaf R750
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meadowstraat 123, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALXlFH06gm6iMEZd2vjQxJkxIsuzlrQWEpZzfzoutJgIrj6GimV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (vir 3 persone) 8 5 1 5 123 Meadow Street Potchefstroom 2531 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.71989583583 27.102368076057
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!