Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skoorsteenberg Farm and Cottages

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Skoorsteenberg Farm and Cottages, Tankwa-Karoo, Ceres, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Skoorsteenberg Farm and Cottages in op ’n werkende plaas in die droë Tankwa-Karoo en is 69,2 km van die Tankwa Karoo Nasionale Park en 52,3 km van waar die bekende AfrikaBurn gehou word af. Die verblyf is ideaal vir diegene wat mal is oor die natuur. Gaste kan pragtige sonsondergange en sterre beleef, asook wild teëkom, plaasdiere voer of donkies ry.

Gemaklike verblyf word aangebied in 2 selfsorgkothuise en elk bied slaapplek aan 6 gaste. Elke kothuis het 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die tweede en derde slaapkamers het 'n aparte stort en toilet.

Elke kothuis het ’n kombuis en sitkamer wat lei na die stoep waar gaste die mooi uitsig en sonsondergang kan geniet. Geniet die sterre by die vuurput of om die braai. Linne en handdoeke word in elke kothuis voorsien.

Elektrisiteit en warm water word voorsien via sonkrag en daar is geen opvangs nie, dus is dit die perfekte wegbreek vanuit die stad waar kinders kan speel en die plaasdiere voer. Die area bied wonderlike staproetes, fiets- en motorfietsbane en ’n klein dam om in af te koel aan. Die plaas is 261 km van Kaapstad af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Skoorsteenberg Farm and Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 5

Ligging

  • Skoorsteenberg Farm and Cottages, Tankwa-Karoo, Ceres, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Skoorsteenberg Farm and Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tankwa Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Skoorsteenberg Farm and Cottages, Tankwa-Karoo, Ceres, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKWsWiyv7x4TSeTbByExi3itVVSFySjm0YjajRf9OG5XILGg9WA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Skoorsteenberg Farm and Cottages Tankwa-Karoo 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.606299718949 19.952958552149
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem