Skotteljons Geskenke & Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Skotteljons Geskenke & Gastehuis is in Petrus Steyn in die Vrystaat.

Ons bied 3 pragtige kamers vir enkelreisiger of paartjie per kamer. Daar is 2 kamer met 'n dubbelbed in elk en 1 kamer met 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer, 'n self-sorg kombuis met alle nodige toerusting en ‘n gemaklike leef area met DStv.

Daar is 'n braai-area en veilige parkeerplek. Ons geskenkewinkel is op die perseel en is daagliks oop.

Petrus Steyn bied n Geskiedkundige besienswaardighede soos die Afrikaanse Taalmonument, die Ossewawiel-monument, Gedenkterreine (Petrus Steyn begrafplaas).
Asook die NG-kerk wat n nasionale gedenkwaardigheid is.
Verskeie veldblom, plante en voelspesies is in die omgewing te siene.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Begeleide Wandelpaaie

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Skotteljons Geskenke & Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R840 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za