Prins Albert Akkommodasie by Skrywerskop | LekkeSlaap
+12

Skrywerskop

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipstraat 23, Skrywerskop, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Skrywerskop is 'n lieflike selfsorgkothuis vir 2 gaste aan die voet van die Swartbergpas in Prins Albert. Dis ideaal vir besoekers wat 'n draai wil maak by al die kunsgalerye, restaurante, koffiewinkels en die teater op die dorp. Beleef die skoon lug en die krioelende sterrehemel saans.

Dié gerieflike selfsorghuis het 'n oopplan-sitarea en -eetarea en die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, oondjie en 'n mikrogolf toegerus. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en bied 'n uitsig op die koppie. 'n Skottelbraai is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Skrywerskop sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Skrywerskop
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Klipstraat 23, Skrywerskop, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Skrywerskop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipstraat 23, Skrywerskop, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmZjA1YmVmLTk2ZjYtNDQzNi1hYTE3LWE5ZGVjOTczMDBmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 23 Klip Street Skrywerskop 6930 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-17:00 10:00 -33.226989737924 22.028165906668
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za