LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Skuitbaai 149 | LekkeSlaap
+30

Skuitbaai 149

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierweg, Skuitbaai-landgoed 149, Eersterivierstrand, 6303, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Skuitbaai 149 is 'n lieflike selfsorghuis vir 7 in 'n privaat oord in Eersterivierstrand.

Die dubbelverdiepinghuis bied 'n see-uitsig en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is op die eerste verdieping en het 'n dubbelbed. Dié kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die grondverdieping bied 'n see-uitsig en maak in die tuin oop. Daar is 2 enkelbeddens in een kamer en 3 enkelbeddens in die ander kamer. Dié kamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. 'n Warm en koue buitestort is beskikbaar om seesand af te spoel en dit bied ook 'n uitsig oor die see. Linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel met sitplek vir 8 gaste geniet.

Gaste kan ook in die knus sitkamer met 'n TV en 'n kaggel ontspan. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder, -afstandbeheer en -slimkaart saam te bring. Die binnebraai-area kan toegemaak word as die weer onplesierig is en die sitkamer maak op 'n stoep met 'n uitsig oor die see oop. Gaste kan van daar af die dolfyne, walvisse en robbe dophou.

'n Paadjie lei na 'n speelpark, varswaterdammetjie en 'n houtdek met 'n uitsig oor die baai. Die Skuitbaai-landgoed het toegangsbeheer en gaste het eksklusiewe gebruik van die visvangplekke, strande, 'n privaat hawe en verskeie wandelroetes na die strand.

Gaste kan ook by die Fynbos Gholfklub gaan gholf speel of die klubhuis besoek vir 'n ligte middagete of ontbyt. Skuitbaai-landgoed bied ook toegang toegang tot 2 tennisbane en 'n binnenshuise swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by Skuitbaai 149 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Skuitbaai 149
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Eersterivierweg, Skuitbaai-landgoed 149, Eersterivierstrand, 6303, Oos-Kaap
  • Gaste dink Skuitbaai 149 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierweg, Skuitbaai-landgoed 149, Eersterivierstrand, 6303, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6b6467f0ba0f28dd87fceb027510606779eb4ca884ec9cb92645a31c27713df585f96b66badaf97a16a5fe15b68a08d57f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500  per nag (plek vir 7) 1 5 1 5 Eersterivier Road Skuitbaai Estate 149 6303 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.075871010705 24.238598889216
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!